On Saturday Daddy was baby sitting the two girls. I went for a cup of tea and with a present for Bea.
She was excited to open the present.





On Saturday Daddy was baby sitting the two girls. I went for a cup of tea and with a present for Bea.
She was excited to open the present.
My site is all about my travels around the world and in Australia, plus daily life photos!
Sits down with The Two Doctors and .....
Mainly through the lens of a Nikon
Myriad memories frozen in time
Ramblings of a retiree in France
Skryf en kuier, pure lekkerte!
Don't believe the hype.
Stap saam en beleef die reis... kom deel saam in ons herhinderinge.
potpouri van stories, lewenslesse, gedagtes
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Delighting in Our World
Childrens Books, Fiction and Journalist
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Books to touch and tickle your heart
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
photography, poetry
Children's Author
the networking e-zine for children's writers & illustrators
The Hub for Just Kids' Lit
Adventures and Postcards from the road
The world is best viewed through the ears of a horse.
Focus Hocus Pocus
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Photos of my world and other stuff I hope you will enjoy too. Photos taken with Canon PowershotSX70HS Photos can be purchased.
An insight to a heart mind and soul.
Gedagtes - Stories - Resepte
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
My Journey Towards Retirement by the Sea
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Professional Photographer, Lover of Coffee
This WordPress.com site is the bee's knees
Bringing history to life
Want die lewe ruik nie na laventel nie
Ietsie van alles
What a sweet outfit and such a happy girl😸Pawkisses for a Happy Tuesday🐾😽💞
LikeLike
Thank you, kisses back to you too.
LikeLike
Wonderful! She loves the pink outfit!
LikeLike
Yes it’s her favourite color and she danced around. Was impressed with all the pockets in the shorts.
LikeLiked by 1 person
Self gemaak Scrapy? Jy weet hoe om ‘n dogtertjie se hart bly te maak.
LikeLike
Nee, gekoop. Die ouma het vergeet sy kan dit eintlik self maak. Sy was in haar noppies. Veral met al die sakke in die broekie.
LikeLiked by 1 person
het ouma dit self gemaak? ek het mos in die lockdown 2 sweetpakke opgeknip om vir my kleinkindbabatjie warm klere te maak toe winkels nog toe was. Nou kan ek nie wat om haar eerste dogtertjiekleertjies te maak nie. Kyk net die vreugde op haar gesiggie
LikeLike
Jy laat my eintlik sleg voel. Dis gekoop maar so eenvoudig ek kon netsowel dit self gemaak het. Nooit eers daaraan gedink om self te maak nie.
LikeLike
Skep iets gee my soveel bevrediging
LikeLike
My ook. Dit is asof ek op die oomblik net nie tot iets kan kom nie. Alles hang in die lug en sodra ek daaraan begin dink is ek klaar nie lus nie/kastig nie genoeg tyd nie. Ek het materiaal genoeg maar om te begin, aikona.
LikeLike
Sy lyk baie in haar noppies met die geskenk!
LikeLiked by 1 person
Sy kon nie haar oë glo nie.
LikeLike
Dis so dierbaar
LikeLiked by 1 person
Nuwe klere – iets wat ek meisietjie waardeer. Ouma weet net waarvan sy hou.
LikeLiked by 1 person
Sy was regtig in haar skik. Veral die kortbroekie met sakke en dan n gatsak ook. Dit was die beste.
LikeLiked by 2 people
😍
LikeLike