
Silent Sunday: Pink

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
so skugter agter die sterk groen blare kruip sy uit.
LikeLike
Dit was regtig so opvallend mooi en helder. Moed dit net afneem.
LikeLike
My Hibuscus blom ook nou.Ook pienk😁
LikeLike
Hibiskusse is netso mooi.
LikeLike
Pragtig!
LikeLike
Dankie, moes hom net vanoggend afneem. Die wind het die blomme so verrinneweer. Hul het almal sulke bruin randjies om die buitekant van blaartjies. Die een was nog ongeskonde.
LikeLike
Leave a Reply