Daar is van my vriende wat nie meer op FB is nie so hul kry nie die skakel na Kreukels en Plooi waar ek Maanda=Wasdag skryf nie. Ek plaas die skakel hier sodat die wat dit nie sien nie dit hier kan kry om te gaan kyk en dan moontlik deel te neem.
Ek het ook Kreukels en plooie as n eie blog geregistreer en is nog besig om dit te verander en in te rig na my sin. As jy enige probleme ondervind laat my asb weet sodat ek dit kan oplos.
Sien jou daar!
