Such a lovely photo showing sisterly love. Another special family photo for you to cherish. LikeLike Reply
Nog altyd gesê kinderfotografie is die moeilikste. Net as jy dink jy gaan ‘n foto neem loop hulle sommer uit jou prentjie uit. LikeLike Reply
Of krap haar neus of trek n skewe gesiggie. Ag maar dis ook maar goed so. Is lekker om so met hul te wees. LikeLiked by 1 person Reply
Beatrix is regtig n liefie. Amelia begin nou vir mens glimlag. Hierdie was vanoggend voordat ek Bea kleuterskool toe gevat het. LikeLike Reply
14 responses to “Sisters”
Such a lovely photo showing sisterly love. Another special family photo for you to cherish.
LikeLike
I’m so grateful that I am here to join in the fun with these two little ones.
LikeLike
Jou foto’s is pragtig en jou kleinkinders ook!
LikeLike
Dankie Frannie, ek’s so dankbaar dat ek hul so kan beleef.
LikeLike
Dis so dierbaar!
LikeLike
Is beslis baie spesiaal. Bea wil so graag haar sussie vashou.
LikeLike
Dis so mooi om dit te sien!
LikeLiked by 1 person
Ineke, dis so kosbaar!
LikeLike
Dit is. Was n storie om hul af te neem. Nes een glimlag beweeg die ander een.
LikeLike
Nog altyd gesê kinderfotografie is die moeilikste. Net as jy dink jy gaan ‘n foto neem loop hulle sommer uit jou prentjie uit.
LikeLike
Of krap haar neus of trek n skewe gesiggie. Ag maar dis ook maar goed so. Is lekker om so met hul te wees.
LikeLiked by 1 person
So cute
LikeLike
Sekerlik Ouma se oogappels!
LikeLike
Beatrix is regtig n liefie. Amelia begin nou vir mens glimlag. Hierdie was vanoggend voordat ek Bea kleuterskool toe gevat het.
LikeLike