Ek moet nog steeds kyk om my Kreukels en Plooie makliker te bereik. Ek het die domein gekoop maar hy is steeds nog aan my I scrap2 en scrapydo2 gekoppel.
Hier is die nuwe uitdaging se skakel. https://kreukels.home.blog/2020/11/16/maandagwasdag-35-kind-ers/
Ek plak dit hier want ek weet dat daar ouens is wat nie meer op FB is en dit daar sien nie.
Lekker skryf en lees. Verlede week se musiek het die mooiste terugblikke gegee.
Groete van huis tot huis.
Scrapy