Ek verwonder my elke jaar weer aan die skoenlappers. Amper elke tuin het spesiale plante vir hul om eiers op te lê en sodat hul kan ontluik in skoenlappers.
Hierdie is in skoondogter se tuin. Sy het spesiale plante gekoop waarop die eiers gelê word. Daar was hordes wat uitgekom het. Natuurlik die plante kaal gevreet eers. Elke jaar se ding van die kringloop van die skoenlappers.
19 responses to “Wordless Wednesday: Butterfly”
Jinne Ineke, dis nou ń spesiale klomp fotos!
LikeLike
Dankie Una. Elke jaar is daar so ‘n tydterk waar hul uitbroei en voort gaan met hul lewenssiklus.
LikeLike
Dis ‘n wonderlike reeks foto’s Ineke! Bly jy het dit met ons gedeel!
LikeLike
Groot plesier. Daar was ‘n hele rits papies onderaan die heining dwarsplank. Wurms klouter af van plant om daar te gaan hang en te verander.
LikeLike
Ongelooflik
LikeLiked by 1 person
Wens ek kon dit vir my kleinseun wys. Dankie vir die deel!
LikeLike
Ek verwonder my elke jaar weer aan die skoenlappers. Amper elke tuin het spesiale plante vir hul om eiers op te lê en sodat hul kan ontluik in skoenlappers.
LikeLike
Metamorfose!
LikeLike
Netso. Dis so lekker om die stappe so tesien en te beleef.
LikeLike
Wat n ervaring om dit te kon dophou
LikeLike
Beslis n belewenis. Dis ook ‘n kwessie van n uur of twee dan is die vlerke uitgevou en hul is reg om weg te vlieg.
LikeLike
Wat n wonderlike geleentheid om die skoenlappers te sien ontpop uit hul papies, Ineke! Is die fotos uit jou tuin?
LikeLike
Hierdie is in skoondogter se tuin. Sy het spesiale plante gekoop waarop die eiers gelê word. Daar was hordes wat uitgekom het. Natuurlik die plante kaal gevreet eers. Elke jaar se ding van die kringloop van die skoenlappers.
LikeLiked by 1 person
Besonders om die hele kringloop so te kan dophou!
LikeLike
Dis elke keer ‘n belewenis om dit so te sien gebeur. Natuur is unik, sonder hulp van die mense.
LikeLiked by 1 person
WOW! that is marvelous!
LikeLike
Thanks, my daughter in law planted swan plants to attract the butterflies to come and lay there eggs there. Specially for little Bea to see.
LikeLike
So good scrapy 🙂 🙂
LikeLike
Thanks Brian, every year the same thing.
LikeLiked by 1 person