15 thoughts on “Wordless Wednesday: First Cosmos

  1. Ag dit laat my nou ver terugdink aan die 80’s. Pas getroud en moes eenkeer n maand van Ladysmith af ry om vir die ouers in Pretoria te kom kuier…..paasnaweke het die ou pad na Durban gesaai gestaan…..

    Like

      1. O ja Scrappy….Skottie het in Standerton gebly en ek onthou nou dat dit letterlik kosmosse was sover as wat jy kon sien!!!!!

        Like

        1. Beslis waar. Jy weet mos onkruid vergaan nie, en hulle bewys dit elke jaar weer om so mooi te blom langs die paaie daar by julle. Hier is nie so-iets nie. Die gekweekte blomme gee meestal nie vrugbare saadjies nie so hul sal nie sommer die volgende jaar opkom nie.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.