For more Information on Monday Mural visit Ami at:
https://sami-colourfulworld.blogspot.com/2021/03/monday-mural-splash-of-colour-iv-and.html


On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
For more Information on Monday Mural visit Ami at:
https://sami-colourfulworld.blogspot.com/2021/03/monday-mural-splash-of-colour-iv-and.html
So mooi en kleurvol. Verfraai die omgewing. Plus die doel raak harte!
LikeLike
Dit is en ook met die inheemse voëls op maak dit ekstra aantreklik. Ons kon vir amper twee jaar nie die bib gebruik nie en die houer het gehelp dat jy jou boeke kon terug bring. Daar was later wel n “pop up” biblioteek waar jy boeke kon uitneem.
LikeLike
Dis regtig mooi! In Glasgow is daar murals wat jou asem wegslaan. Was nog altyd dol daaroor. Is dalk een van daai gekke en dwase wat graag skryf op mure en glase!!!
LikeLike
Hier is dit kuns student wat hul take doen op die manier. Die krag kaste word gedurig gekrap met graffiti. As hul geverf is doen die boosdoeners nie regtig iets nie. Hul gebruik nou heinings op te bekrap.
LikeLike
Mag hierdie nuwe lewensjaar VOL vreugde wees💃!
LikeLike
Leave a Reply