I am doing a six week intensive course on Illustration. The three excellent tutors are
Helen Stephens
Author, illustrator,
picture book maker
Tania Willis
Map maker, editorial & advertising illustrator
Katie Chappell
Live illustrator, part time
lecturer
They are in the UK and you can find them at:
https://www.thegoodshipillustration.com/
I’ll post the previous week’s work in a new post.
Week 4
Memory drawing.
Draw something that takes your fancy. Look at it and walk away, then draw it from memory.
The first one use a black pen.

Next drawing, we use paint to do the same memory drawing. I hope to do that tomorrow.
19 responses to “Drawing: Week 4”
nice! http://poojasartblogsite.wordpress.com visit my site if you like it so follow me🤗🤗
LikeLiked by 1 person
Dis so oulik Ineke!
LikeLike
Dankie, ek het nou die verf een ook gedoen. Sal dit hopelik vandag opsit.
LikeLike
Sien daarna uit!
LikeLiked by 1 person
Liewe land maar jy is oulik! Ai, wens ek konvsó teken. Dit is seker baie lekker nè!
LikeLike
Dankie Sandra. Dit gaan vir my om my uit te leef sonder omte dink wat sal almal sê. Dis heerlik om so te sit en net te laat gaan.
LikeLike
Ek kan dit goed glo. Geniet jouself! 💗
LikeLike
Ek doen, nog heel gespanne maar dit sal met tyd regkom.
LikeLike
That is a very good drawing of Trompie!!
LikeLike
Thanks Anne, I was surprised with myself. This course is helping me to experiment because I’m afraid to test myself.
LikeLike
Love the ears 🙂
LikeLike
Thanks Brian, I’m a beginner but am enjoying every step.
LikeLiked by 1 person
Pragtig, ek sien iets anders as in my Schnauzers. Met hulle ooghare en baarde so ruig, sien ek nie sommer ‘n smile nie.
LikeLike
Noudat Trompie se voortande uit is het hy so n klein ou bekkie wat mens sien.
LikeLiked by 1 person
Ag Scrapy, hoe verloor hulle tande? Hoe oud is hy?
LikeLike
Hul het sy tande skoongemaak en sy voortandjies was vreeslik aangepak en los. Toe het hul almal getrek. Ek kon sien dat dit hom moes seer gemaak het want hy gereeld met sy voorpote langs sy wange gevryf. Hy is nou elf. Ek het tog vir hom altyd goed gegee wat hy moes kou om sy tande skoon te hou. Die hondeblokkies is nie juis iets om te kou nie. Sy kiestande is bv nog baie goed.
LikeLiked by 1 person
Hmmm, BB se tandjies is ook aangepak en ek gee ook goed om te kou.
LikeLiked by 1 person
Trompie! Tipiese Snauzer met sy flitsende swart ogies en ruie wenkbroue.
LikeLike
Toe ek terug staan sien ek daardie oë wat so deurdringend kyk. Sommer net gebeur.
LikeLike