Memory drawing using colour. No pencil.
Trompie in colour.

I also did another painting using
Van Gogh’s- Bedroom in Arles
If you sat on Van Gogh’s bed, what would you see? (All in my imagination!)

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
Memory drawing using colour. No pencil.
I also did another painting using
Van Gogh’s- Bedroom in Arles
If you sat on Van Gogh’s bed, what would you see? (All in my imagination!)
15 responses to “Drawing: Week 4. Using colour”
You are so talented!
LikeLike
Thanks for your kind words. I’m enjoying every moment of it.
LikeLiked by 1 person
Dis pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dit is pragtig. Ek sien sommer jou kind.
LikeLike
Sal beslis nog moet werk aan om sy spesifieke gesig te weergee. Dis maar oefen ook.
LikeLiked by 1 person
Dit is naby, en ek hou daarvan.
LikeLike
.Dankie Christa. Wil hom gebruik in my prenteboek stories oor wat hy alles beleef.
LikeLiked by 1 person
Jinne jy is oulik
LikeLike
Dankie Bondels , ek oefen nog hard om te doen hoe ek graag wil. Nog nie te vaardig met waterverf nie. Kom nou eers agter dis nie so moeilik om waterverf te gebruik as jy weet hoe nie. Hoe gaan jou skilder aan? Gun jy jouself n tydjie om te verf?
LikeLike
n Vrou van vele talente jy, Ineke!
LikeLike
Dankie Chris, ek wou nog altyd skilder. Dis ‘n bucket list ene die.
LikeLiked by 1 person
Sjoe! Nou kom daardie verborge talent mooi deur. Well done my dear!
LikeLike
Haha, dankie San nog baie probeerslae nodig om dit outomaties te doen.
LikeLike
En die vreugde lê in die baie probeerslae!. ❤
LikeLike
Beslis. Kan selfs nou al sien hoe ek verbeter het of eintlik dat dit nou al gemakliker gebeur.
LikeLike