New illustration course for me. The introduction was to drawn yourself as a young child using your favorite medium.
I’m busy testing different ways of giving drawings some color. My favorite is still pencil for now.

New illustration course for me. The introduction was to drawn yourself as a young child using your favorite medium.
I’m busy testing different ways of giving drawings some color. My favorite is still pencil for now.
Ek bewonder jou lyne. Hou niks van teken nie, het dit al paar keer probeer en met al dir 3hoeke in n gesig laat ek myself soos n karikatuur lyk
LikeLike
Ek hou ook nie baie vangesigte nie. Ongelukkig is dit maar deel van alles. Sal maar hou by wat ek wel kan uitrig.
LikeLike
Scrapy jy doen fantasties, ek kan by jou kom leer!! Well done
LikeLike
Dankie bondels komende van jou voel ek sommer trots op my probeerslae.
LikeLike
Pragtig!
LikeLike
Dit is ongelooflik mooi! Doen jy aanlyn kursusse?
LikeLike
Baie dankie, was eintlik verbaas dat ek dit so kon regkry. Ek doen dit aanlyn. Die een is kort stukke wat uit so 7 tot 10 lesse bestaan waarin alles netjies gedemonstreer word en dan moet jy dit oefen. Die kursusse is nie te duur nie. Ek koop maar meestal as dit spesiale pryse het. Dan het ek aangesluit by ‘n UK plek met n jaarlikse fooi en jy kry tonne verskillende projekte om te kyk en deur te werk.
LikeLike
Klink wonderlik. Kan jy dalk n link aan my stuur!
LikeLike
Die volgende een is losstaande onderwerpe wat jy kan aankoop. Ek het gekyk onder illustrasies. Hul is nogal baie Spaans/Italiaans. Ek mute die klank en lees die byskrifte. Ek kan vir jou die name ook stuur as dit is. Koop die wat spesiale prys is.
https://www.domestika.org/en/courses
Dan is daar https://www.skillshare.com/home
Daar is n eerste 7 dae gratis toets tyd en dan is dit n jaarlikes bedrag of jy kan maandeliks betaal. Dit wat hul aanbied is kosteloos. Ek doen nou Illustrated Journaling: 14 Days of Prompts. Vra maar as jy nog iets wil weet.
LikeLike