

This looks like a toadstool in a fairy tale!
LikeLike
Indeed, with a bit imagination you could see the fairies enjoying dancing around it.
LikeLike
Dis pragtig, Scrapy.
LikeLike
Dankie Una. Ek verwonder my lekens weer aan hul voorkoms.
LikeLike
Dis ‘n pragtige paddastoel! Nog nie van hulle gesien nie!
LikeLike
Hy was amper groter as my hand. Hul groei op spesifieke plekke en sodra die hitte en nattigheid reg is skiet hul op soos paddastoele.
LikeLike
Ek is mal oor die mooi foto’s! Baie dankie!
LikeLike
Bly jy geniet hulle. Ek is meestal baie bly as ek hul raakloop. Hul groei spesifieke plekkies elke jaar.
LikeLike
Dit lyk soos n tipiese dwergie paddastoel.
LikeLike
Beslis ja. Hierdie een het ook nog baie mooi sy randjie onder die hoed wat wys hy is giftig.
LikeLike
Dit is n besonderse paddastoel, Ineke! Is dit so groot soos dit voorkom op die fotos?
LikeLike
Lieflik.
LikeLike
Dankie.
LikeLike
Wow. Amazing. I have not seen one of these in the wild.
LikeLike
I know where they grow that’s why I often see them when climate is right for them to appear.
LikeLike