Jong hierdie weer maak mens nogal benoud. Dit wil nog nie regtig gedurende die dag koud word of bly nie. Daar was so twee oggende al bietjie ryp. Toe kom reën en dit bly warm.
As mens maar kon nê! Ek verdra die winter nogal maar omdat dit winterreën hier is raak die donker en nat dae baie neerdrukkend. Ek hou van buite wees en dis swaar om so binne te moet wees.
Dis mos maar ekke. My onderbewuste speel my parte met tye. Weer besig om drome te droom wat ek nie weet waar dit uitkom nie. Eintlik weet ek waar maar ek onderdruk dit met tye. Is maar baie dinge wat die gedagtes trigger.
Dit is so waar, Scrapy. Ek is nie meer op WhatsApp nie, maar wel op Telegram en Signal. Ek verkies Signal, dit is ‘n eerbare toep. Lus om met my te gesels? My sms’e gaan nie altyd deur na jou toe nie.
17 responses to “Wordless Wednesday: 9:30 am Upper Hutt”
Jy bly mos in ‘n poskaart 😊
LikeLike
Netso, ek moes dit deel. So n toneel maak mens kalm en rustig.
LikeLiked by 1 person
Lyk of die winter daar by julle ook al begin naels wys, Ineke?
LikeLike
Jong hierdie weer maak mens nogal benoud. Dit wil nog nie regtig gedurende die dag koud word of bly nie. Daar was so twee oggende al bietjie ryp. Toe kom reën en dit bly warm.
LikeLiked by 1 person
Sover dit my aangaan kan ons die winter maar oorslaan…
LikeLike
As mens maar kon nê! Ek verdra die winter nogal maar omdat dit winterreën hier is raak die donker en nat dae baie neerdrukkend. Ek hou van buite wees en dis swaar om so binne te moet wees.
LikeLiked by 1 person
Presies my problem ook, Ineke. Die ingehoktheid.
LikeLiked by 1 person
Lieflik, voel so rustig.
LikeLike
Dit vul my onstuimige gemoed elke dag met kalmte.
LikeLiked by 1 person
Sal myne ook vul. Waarom ontstuimig elke dag?
LikeLike
Dis mos maar ekke. My onderbewuste speel my parte met tye. Weer besig om drome te droom wat ek nie weet waar dit uitkom nie. Eintlik weet ek waar maar ek onderdruk dit met tye. Is maar baie dinge wat die gedagtes trigger.
LikeLiked by 1 person
Dit is so waar, Scrapy. Ek is nie meer op WhatsApp nie, maar wel op Telegram en Signal. Ek verkies Signal, dit is ‘n eerbare toep. Lus om met my te gesels? My sms’e gaan nie altyd deur na jou toe nie.
LikeLike
Dankie vir aanbod om te gesels. Sal nog gebruikmaak daarvan.
LikeLiked by 1 person
Sien uit, mis ons geselsies.
LikeLiked by 1 person
Dis pragtig Ineke! So rustig!
LikeLike
Dis wat ek toe ook gedink het toe ek die pad terug huistoe sien met die miswolke wat so laag hang.
LikeLike
😊
LikeLike