
Advertisement
Ek sal meer sukses hê as ek my gesig probeer hekel.
LikeLike
Haha, dalk sal ek ook beter vaar met hekel.
LikeLike
Pragtig, ek herken amper van ons blogvriendinne in die sketse.
LikeLike
Haha, eintlik wil die kunstenaar wat lesse gee hê dat jy na jou gesig in ‘n spieël kyk, gesigte trek en dit dan skilder. Dis nou om veral die skaduwees te kan sien. Sy sê ook dat jy ‘n foto vat en dit swart en wit maak en dan al ligter maak sodat mens mooi die ligtheid van vel en dan skaduwees kan sien.