Wordless Wednesday: Rainbow


13 responses to “Wordless Wednesday: Rainbow”

  1. Great picture of a beautiful rainbow, Trompie. Now let’s see if there’s a pot of Gold at the end of it…MOL..Pawkisses for a Happy Wedensday馃惥馃樈馃挒

    Liked by 1 person

    1. Dit is so. Toe ek by die deur uitkom moes ek dit net afneem.

      Like

  2. S贸 mooi! Die boodskap van die re毛nboog is s贸 oud, maar geld steeds!

    Like

    1. Dankie, dit is telkens weer n wonder om die re毛nboog so te sien. Dis sommer hier van my agterdeur geneem vanoggend.

      Like

    1. Dankie dis hier van my agterdeur af. Ek geniet dit elke keer as ek uitgaan.

      Liked by 1 person

  3. Wat n pragtige, en rustige, toneel is dit nie, Ineke!

    Liked by 1 person

    1. Dit is hier by my agterdeur net oorkant die straat. Ek geniet dit elke keer as ek uitgaan. Die linkerkanste huis met groot boom is n hospitaal huis vir minder gegoede mense wat veral n beroerte gehad het.

      Liked by 2 people

      1. Hoe perfek dat die simbool van hoop strek oor n plek wat dit werklik maak in die wereld!

        Liked by 1 person

        1. Beslis. Ek staan altyd in verwondering as die lug so n mooi re毛nboog vertoon.

          Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: