As jy weer ingaan om jou woordtal in te skryf, voor jy dit doen, copy net jou URL en stuur dit vir my asb. Ek wil dit insit by buddies en kyk of dit werk. Ek kry jou steeds nie.
Mens skryf nie jou storie iewers in nie. Jy tel net jou woorde en vul dit daagliks in soos wat jy vorder. Hierdie is net sommer n oefen lopie vir november se groot skryf. Om genoeg woorde te skryf is jy verondersyel om nie te edit nie. Dit doen jy later as jy jou verwerking doen. Op oomblik kon ek nog nie inkom nie want hul maak eers 1 Julie oop. Eks mos 12 uur voor julle.
18 responses to “NaNoWriMo Camp: I started!”
Scrapy..het jou nou ook gaan soek as n buddie maar kry niks. Moet mens dalk die email adres van die ander persoon insit?
LikeLike
Ek het vanoggend jou weer probeer en kon jiu nie kry nie. My naam is Scrapydo. Sal more nog weer kyk.
LikeLike
Ek is net woordnoot
LikeLike
As jy weer ingaan om jou woordtal in te skryf, voor jy dit doen, copy net jou URL en stuur dit vir my asb. Ek wil dit insit by buddies en kyk of dit werk. Ek kry jou steeds nie.
LikeLike
Ok…ek het jou ook gaan soek
LikeLiked by 1 person
Please follow me
LikeLike
Sterkte woordnoot .
LikeLike
This is terrific !
LikeLike
It’s hard work to keep on using time to finish projects. Thanks Anne.
LikeLiked by 1 person
Sterkte!
LikeLike
Dankie.
LikeLike
geniet dit baie, ek dink ek moet dit die keer November begin en klaarmaak.
LikeLike
Baie dankie….gaan nou dit doen
LikeLiked by 2 people
Sien uit om te lees.
LikeLike
O wee..het myself nou al weer in n fieks in😐
LikeLiked by 1 person
Nee man, jy gaan goed doen. Soms moet mens net bietjie gedruk en aangemoedig word. Ek sal aanmoedig.
LikeLiked by 2 people
Hi Scrapy…ek het nou ook ingeskryf, maar ek is ashblond. Waar skryf ek nou my storie? Op die Nano….webblad? Help biki toe jong.