
You unlocked a badge.

Achieved Your Camp NaNoWriMo Goal
You earned this badge by achieving the goal you set for Camp NaNoWriMo! Congratulations, winner!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
You unlocked a badge.
Achieved Your Camp NaNoWriMo Goal
You earned this badge by achieving the goal you set for Camp NaNoWriMo! Congratulations, winner!
16 responses to “Camp NaNoWriMo: I did it; 52914 words”
😁✔️👏🏻👏🏻👏🏻
LikeLiked by 1 person
Well done scrapy
LikeLiked by 1 person
Thanks. Still a long way to go before My manuscript is ready for publishing.
LikeLike
Geluk Scrapy….ek twyfel of ek dit gaan maak….
LikeLiked by 1 person
Dankie, daar is darem nog meer as ‘n week oor. Hoeveel woorde het jy ingeskryf? Jy kan die woordtal nog aanpas na minder as jy so voel.
LikeLike
Ek het nou 25000 maar tik teen spoed vsn wit lig. Dalk maak ek dit. Is van more alleen vir 5 dae dan het ek baie tyd.
LikeLiked by 1 person
Jy moet kom vertel!
LikeLiked by 1 person
Sjoe Toorts….ek is op n reis. So dit gaan nou meer oor myself en revelations oor myself as wat dit nou gaan om die mikpunt te behaal….
LikeLiked by 1 person
Dan het jy reeds gewen. 🙂
LikeLiked by 1 person
Hulle sê “hindsight is powerful”….ek wil nogal saamstem
LikeLiked by 1 person
Jy kyk nou met ‘n ander oog daarna. 🙂
LikeLiked by 1 person
Beslis!
LikeLike
Dis hoe dit werk. Sodra jy fokus op ‘n deel kom daar allerhande ander dinge ook uit.
LikeLike
Dis aan die een kant bevrydend maar ook baie hartseer…en dan nog meer kwaad ook….og hemel tog…
LikeLike
Toemaar ek weet presies waarvan jy praat. Woede oor hoekom, hartseer oor hoekom, teleurstelling omadat dit anders kon gewees het as… Ek het so n spesiale lêertjie wat ek nie sommer oopmaak nie want daar is my werklike gevoel in uitgebeeld. Wil nie regtig dit sien en lees maar tog was dit nodig om te skryf.
LikeLike
Jy sal dit maak! Net deurdruk. Dit gaan daaroor om in ‘n roetine te kom om te skryf.
LikeLike