Dankie Aletta, ek moet iets doen om my uit te leef. My lewe is vol frustrasies waaraan ek niks kan doen nie. As ek so verf verdiep ek my daarin vir ‘n uur of twee en dit kalmeer my weer. LikeLike Reply
Thanks for your feedback. It’s important to know what works. Glad you like it. LikeLiked by 1 person Reply
13 responses to “Silent Sunday: White Cockatoo.”
Lieflik!
LikeLike
Dankie.
LikeLiked by 1 person
Dis baie mooi gedoen, Scrapy.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una.
LikeLike
Dit lyk of hy enige oomblik gaan beweeg – wonderlik!
LikeLiked by 1 person
Danbkie Frannie, bly hy lyk ‘real’.
LikeLiked by 1 person
Dit is ongelooflik mooi!
LikeLike
Baie dankie, bly jy hou hiervan. Dis maar eerste probeerslag om wit voor te stel.
LikeLike
Jy is baie talentvol Ineke! 😀💕
LikeLike
Dankie Aletta, ek moet iets doen om my uit te leef. My lewe is vol frustrasies waaraan ek niks kan doen nie. As ek so verf verdiep ek my daarin vir ‘n uur of twee en dit kalmeer my weer.
LikeLike
Dis wonderlik Ineke! Hou so aan!
LikeLiked by 1 person
Wonderful! Such a good expression on this birds face and eye.
LikeLike
Thanks for your feedback. It’s important to know what works. Glad you like it.
LikeLiked by 1 person