Ja die vrou doen regtig moeite met haar tuin al is hy bietjie wild met tye. Die tulpe is almal in potte. REg vir volgende jaar se blom. LikeLiked by 1 person Reply
7 responses to “Wordless Wednesday: Tulips”
Sjoe! Dis ongelooflik mooi Ineke!
LikeLike
Ek verkyk my elke dag as ek daar verby loop.
LikeLike
Ek sou ook😀
LikeLiked by 1 person
Pragtig!!!
LikeLike
Die vrou maak heerlik tuin. Ruil haar blomme om soos seisoene aanstap.
LikeLike
Dis die mooiste tulpe.
LikeLike
Ja die vrou doen regtig moeite met haar tuin al is hy bietjie wild met tye. Die tulpe is almal in potte. REg vir volgende jaar se blom.
LikeLiked by 1 person