Nee, ongelukkig nie. Hierdie jaar is hul besonders vol in die blom. Jy weet mos hier is nie baie heinings om erwe nie, dit gee my kans om baie naby die blomme te kan kom om af te neem. LikeLike Reply
Dis beslis, veral as dit ‘n hele ry van hulle is met verskillende kleure en vol blomme. Hiers een huis wat seker so 5 verskillende kleure. LikeLike Reply
8 responses to “Wordless Wednesday: Rhododendron”
Lieflik, Scrapy!
LikeLike
Hul is besonders mooi die jaar.
LikeLike
Dit is so pragtig! Is dit in jou tuin?
LikeLike
Nee, ongelukkig nie. Hierdie jaar is hul besonders vol in die blom. Jy weet mos hier is nie baie heinings om erwe nie, dit gee my kans om baie naby die blomme te kan kom om af te neem.
LikeLike
Dit lyk seker ongelooflik mooi!
LikeLike
Dis beslis, veral as dit ‘n hele ry van hulle is met verskillende kleure en vol blomme. Hiers een huis wat seker so 5 verskillende kleure.
LikeLike
Wow, dit moet pragtig wees
LikeLiked by 1 person
Beslis.
LikeLike