January 2021 I joined The Good Ship to find my creative voice and created a lot of interesting paintings and drawings.

Yesterday The Good ship opened their shop again for a new course. This excites me because I decided to enter the Picture Book world again. The course starts on 14 January 2022. Intensive 8 weeks!

https://www.thegoodshipillustration.com/About-the-good-ship-illustration

Advertisement

15 responses to “Excitement in my studio!”

  1. Bondelsgedagtes Avatar

    Fantasties! Ek is so bly jy gaan vol uit. Geniet die journey

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Bondels. Het bietjie belangstelling in alles verloor en voel of ek weer begin kans sien om verder te gaan met my skryfwerk. Baie goeie trauma memoir ses weke gehad wat my oë geopen het.

      Like

      1. Bondelsgedagtes Avatar

        Ek is trots op jou dat jy vorentoe druk, dinge in die oge kyk en aangaan. Jy word sterker en heel so.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis baie waar, ek het beslis ‘n beter kyk op omstandighede.

          Like

  2. Aletta - nowathome Avatar

    Geniet dit Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie ek gaan beslis alles insit.

      Like

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Ek weet jy sal😊💕

        Liked by 1 person

  3. Tannie Frannie Avatar

    Dit klink wonderlik, Scrapy!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Is heel opgewonde om te begin. Hul het so ‘n bladsy met onderwerpe gegee om jou gedagtes te prikkel en jou aan die gang te sit.

      Liked by 1 person

      1. appeltjie Avatar

        Ek wens ek kon teken om n kinderboek te kan doen

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Jy kan steeds die storie skryf en iemand kry om te illustreer. My een vriendin het ‘n kunsstudent gebruik. Die student het dit as jaartaak gedoen.

          Like

  4. Toortsie Avatar

    Jou ou inspireerder. Jy is ‘n inspirasie. Mooi!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ag dankie jong. Party dae moet ek myself ook maar aan my ore trek en weer rigting kry. Het sommer vandag lekker gesit en verf weer.

      Like

  5. de Wets Wild Avatar

    Beste wense met die nuwe projek, Ineke

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie, ek moet net weer begin rigting kry. My skryfwerk staan stil omdat ek eintlik oordrewe veel in November gedoen het.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: