




Wow! Jou foto’s is fantasies Ineke! Ek is so mal oor Krismisrose!
LikeLike
Dankie. Toe ek die krismisrose sien het ek juis aan jou gedink. Eers verby geloop, toe dink ek nee ek moet hul afneem e vir jou wys.
LikeLike
Ek sien hier by ons kwekery het hulle wittes, maar dit is skaars.
LikeLike
Beautiful. I love all the white flowers out at this time of year. It makes a kind of White Christmas.
LikeLike
Beautiful collection of white flowers.
LikeLike