While the dinner is in the oven the two girls enjoyed themselves.



Amelia a year and a half enjoying a ride on the wooden horse.
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
While the dinner is in the oven the two girls enjoyed themselves.
Amelia a year and a half enjoying a ride on the wooden horse.
32 responses to “Grandchildren came to visit.”
They both look so sweet, Trompie. Sorry you’re feeling not well, sweet furriend. I came immediately after reading your reply, to bring Healing Pawkisses especially for you and some Extra for your mom too🐾😽💞
LikeLike
Thanks Binky, I could feel the healing already. My heart is the big problem. The dr gave medication to get rid of the water on my lungs. Trompie se hart is vergroot. Hy is kortasem ook. I worry about him. High paws from mr T and hugs from me to you and your Grams.
LikeLike
Hulle is so oulik Ineke!
LikeLike
Dankie. Klein Amelia het Saterdag die swembad geniet. Was Beatrix se verjaarsdagpartytjie wat eintlik 29e moet wees. Kleintjies van kleuterskool was daar.
LikeLike
Dit was seker n besig dag! Beatrix word nou regtig groot!
LikeLike
Dit was. Dis nou Maandagoggend en my lyf is steeds moeg. Die familie Het Sondag nog by my geëet ook.
LikeLike
Kan dink, vat dit maar rustig vandag
LikeLike
Ag dankie vir jou ondersteuning. Het dit nodig dat iemand net bietjie simpatie het.
LikeLike
🤗😊Altyd daar vir jou💕
LikeLike
Baie dankie waardeer dit baie.
LikeLike
💕
LikeLike
Koestertye. Geniet dit baie.
LikeLike
Koestertye beslis. Amelia waai nou al vir my en sê bye-bye.
LikeLike
💖💐
LikeLiked by 1 person
Hulle word te gou groot. Hulle is pragtig, Ineke!
LikeLike
Ja ongelooflik hoe gou tyd gaan. Dankie, hul is baie spesiaal.
LikeLiked by 1 person
Hulle is pragtig Ineke
LikeLike
Dankie, naas Trompie is hul my specials(tong in kies, aldrie is ewe spesiaal)
LikeLiked by 1 person
Ek weet wat jy bedoel 😀
LikeLike
Ek word nogal gewys daarop deur pappie dat ek liewer vir Mr T is as vir hom en kinders. Ook maar bietjie jaloers sou ek sê.
LikeLiked by 1 person
Ja toemaar, ek ken dit. Ek het my seun gevra om asseblief nie sy skaaphond saam te bring hierdie vakansie nie want ons bure se kat, wat bedags by ons bly terwyl hulle werk, sal ontsteld raak. Ek kan mos nie my pleegkat so blootstel nie! Toe het hy gereël dat die hond op die platteland gaan krismis hou 😂 maar hy was nie beïndruk nie.
LikeLike
Haha, ja-nee, Jou troetelkat is belangriker as hul hond! ‘n skaaphond is ook maar n bedreiwige hond wat besig gehou moet word.
LikeLiked by 1 person
Ja, en ek is nie meer gewoond aan die hondehare op die banke en modderspore op die vloere nie.
LikeLike
Dis hoekom ek ‘n hond het wat nie verhaar nie. Daardie nat lyf moet egter steeds droog gevryf word as die reën. Ek hou ook nie van die hondehare so op alles nie. Is die kat nie ook geneig om los hare te hê nie?
LikeLiked by 1 person
Ja, die hare is een ding waarvan ek nou gedink het ek is ontslae, maar toe nie – sug. Hy speel darem meesal buite die huis rond en gaan slaap saans by sy ander huis, so die hare is beperk tot die sitkamerbanke.
LikeLike
Ja wat, dis maar n ding die diere hare.
LikeLiked by 1 person
Spesiaal om in hulle lewens te kan deel! Geniet.
LikeLike
Ek doen.
LikeLike
Moments to cherish
LikeLike
That’s for sure.
LikeLike
Beatrix is a great artist.
LikeLike
She is!
LikeLiked by 1 person