Brian at https://bushboy.blog/2022/02/01/last-on-the-card-january-2022/
says:
The rules are simple:
1. Post the last photo on your SD card or last photo on your phone for the 31st January.
2. No editing – who cares if it is out of focus, not framed as you would like or the subject matter didn’t cooperate.
3. You don’t have to have any explanations, just the photo will do
4. Create a Pingback to this post or link in the comments
5. Tag “The Last Photo”
My last photo on my phone.

13 responses to “Last on the Card – January 2022”
So pretty!
LikeLike
Thank you!
LikeLike
Baie mooi
LikeLike
Dankie Hester, besig om stadigaan weer te ontwaak en lus vir verf, skryf is nog bietjie traag hierdie kant.
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis mooi kunstig, Ineke!
LikeLike
Dankie Bytjie, my skilder lus is besig om uit te pop. Die gepakkery en wegdoen van my goed is besig om my in te haal.
LikeLiked by 1 person
Dis wonderlike terapie en jy het beslis talent!!
LikeLiked by 1 person
Beslis goeie terapie. Die illustrasie van kinderboeke kursus wat nou al drie weke loop het ook nou my tekenwerk wakker gemaak. Dis ‘n heerlike uitdaging.
LikeLiked by 1 person
Jy is soooo talentvol! Ek bewonder jou.
LikeLike
Baie, baie dankie. Mens ontwikkel soos wat wat jy nuwe uitdagings aanpak. Het juis gister gesit en kyk na een van my aanlyn klasse waar ‘n “werklike” waterverf onderwyser tegnieke wys. Dis net ongelooflik wat mens kan doen as jy weet hoe. Dis soos jy met jou fotos nemery ook. Dis so uitstaande mooi dat jy beslis ‘n goeie bekwame fotograaf is.
LikeLike
Nog n baie mooi skilderwerk, Ineke
LikeLike
Dankie Dries, dis heerlik ontspannend om sommer net los te skilder.
LikeLiked by 1 person
Nicely done scrapy. Thanks for joining in 🙂 🙂
LikeLike