They grow up so fast, Ineke, I can’t hardly believe that it’s been 5 years ago that I saw her baby picture. She’s such a beautiful girl😸Pawkisses for a Happy Day🐾😽💞
Dankie Una, baie trots op die meisiekind. Sy gesels aanmekaar met my as ons skooltoe en terug ry. (Dit nogal in Engels, haha. Ouma moet partykeer hard dink om regte woorde te gebruik)
18 responses to “Beatrix first school year started.”
Cute verby!!!
LikeLike
Dankie, sy is ‘n outjie op haar eie. Klaar lief vir alles rondom haar as sy buite kom.
LikeLike
They grow up so fast, Ineke, I can’t hardly believe that it’s been 5 years ago that I saw her baby picture. She’s such a beautiful girl😸Pawkisses for a Happy Day🐾😽💞
LikeLike
That’s for sure. Thanks for your kind words. LOL to you all.
LikeLike
Wat n pragtige meisiekind, Ineke!
LikeLike
Baie dankie Dries, ek geniet haar vreeslik.
LikeLiked by 1 person
Pragtig, ouma!!❤
LikeLike
Dankie Una, baie trots op die meisiekind. Sy gesels aanmekaar met my as ons skooltoe en terug ry. (Dit nogal in Engels, haha. Ouma moet partykeer hard dink om regte woorde te gebruik)
LikeLike
Kan nie glo sy is al so groot nie! 5 jaar ne?
LikeLike
Ja, einde Desember 5 geword. Nou sal alles vinnig gaan.
LikeLike
Ja! Geniet dit saam met haar!
LikeLike
Ek doen. Sy kliek ook gou wat ek vir haar sê wat vir my as exjuffrou baie goed klink/lyk.
LikeLike
Dis wonderlik. 😀
LikeLiked by 1 person
Kan jy glo – dit voel soos gister dat sy ‘n kleine babatjie was!
LikeLike
Netso, en sy is ‘n regte dainty prinsessie. KLeuterskool het haar altyd as prinsessie aangespreek.
LikeLiked by 1 person
Ouma sy is pragtig!
LikeLike
Dankie Toorts, sy is my oogappel!
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLiked by 1 person