




Ag moeder. Te dierbaar. Lees en boeke is so belangrik al dink kinders nie altyd so nie
LikeLike
Dit is so. As hul nie van kleins af blootgestel word nie is dit moeilik om hul te oortuig om boeke te waardeer. Beatrix het nou begin lees noudat sy in die skool is.
LikeLike
Beatrice and Amelia would love Renee (8) and Lissa (6) 😊
LikeLike
I wonder…I wonder… if someday we might meet 😊
LikeLike
Bly sy hou van boeke!
LikeLike
Ek ook. Vandag het hul die mooiste boekies waar hul tekstuur voel en dan ook bv
n muisie op elke bladsy het.
LikeLike