
BARBERTON DAISY
Barberton daisy is the common name for the Gebera Jamesonii, also known as the Transvaal or Gerbera daisy.
Native to South Africa this species is a perennial in warmer climates but in cooler countries (temperate regions) it’s grown as an annual and flowering pot plant.
19 responses to “Wordsless Wednesday: Barberton Daisy”
Pragtige foto van ‘n pragtige blom. Een van my gunstelinge
LikeLike
Hierdie een was besonders. Noudat hy oop is beïndruk hy nie so veel nie.
LikeLike
My span se embleem
LikeLike
Haita, wat word hul deesdae genoem?
LikeLiked by 1 person
That sure is a beautiful flower!
LikeLike
Thanks mews and woofs. There are many many colours of them.
LikeLike
We love Gerbera’s, Ineke, it’s Granny’s favourite, as she brings the Sunshine in, like a sunflower🌻Pawkisses for a wonderful, sunny day🐾😽💞
LikeLike
They are beautiful and colourful. Love them too. WE are moving to autumn now. less full sunshine but still nice warm days in between. Hugs to you.
LikeLike
Nice
LikeLike
Thanks for your visit.
LikeLike
Great
LikeLiked by 1 person
Scrapy, ek is so bly om jou hier te sien. Hoe gaan dit met jou en jou mense?
LikeLike
Haai Frannie, dis was n woeste drie weke wat verby is met almal van ons wat virus gehad het. Almal is nou weer gesond en aan die werk. Ek self raak met tye sommer net moeg maar dis die minste. Hoe vaar jy met die virus saam?
LikeLiked by 1 person
Dwarsdeur, dankie Scrapy, maar ek het geen energie nie en voel soms bedruk – dankietog vir kleinkinders met hulle lieflike lewensvreugde.
LikeLike
Stem saam met jou. Die kleinkinders laat mens met tye vergeet van al die bedruktheid al is jy eintlik te moeg om te reageer. Sterkte maar vir jou. Sal met tyd weer beter gaan. Winter is natuurlik ook ie baie bevorderlik vir n gemoed wat swaar weeg nie.
LikeLiked by 1 person
So mooi! Hulle kom ook in soveel kleure. Lanklaas van hulle gesien.
LikeLike
Hierdie een is nog besig om oop te gaan. Hy staan sommer hier verwaarloos in ‘n pot. Het gesien hys besig om knop uit te stoot. Hou hom met ‘n valk oog dop.
LikeLike
Dis goed dat jy dit nou versorg, sal pragtig lyk as daar meer blomme is. 😊
LikeLike
Het hom gister water gegee en vandag is hy oper maar lyk heel trietsig. Dink ek was bietjie laat met die redding.
LikeLike