
Advertisement
Wat een erg prachtig bloem!
LikeLike
Dankje wel. Dit is ‘n pragtige eg Suid Afrikaanse blom.
LikeLike
Hierdie is pragtig. My oorlede skoonpa was so mal oor Barberton daisies. Ons moet dit in die Karoo ook probeer… na die winter 😁😂
LikeLike
Sal dalk heel goed aard. Hul het darem bietjie water nodig om tot volheid te groei en the oorleef.
LikeLike
Ai tog Ineke, ek sien nou ek het gedink dis ń ander blogger se post. Ekskuus jong.
LikeLike
Toemaar ek het aangeneem dis ‘n foutjie.
LikeLike
Dis so pragtig! Geseende paasfees vir julle!
LikeLike
Dankie Aletta, dis verby maar vir julle ook ‘n geseënde tyd.
LikeLike
Dis ń baie mooi pienk, Aletta, ek wonder nou of hulle hier sal groei. Gaan saadjies in die hande probeer kry.
LikeLike
Jy kan beslis probeer saai. Hul is nogal gehard. Het juis hierdie een gered voordat hy vergaan het van droogte. Hy het onder dak gastaan waar niemand hom water gegee het nie. Het toe elke keer honde se waterbak leeggemaak op hom elke dag.
LikeLike
Ek gaan môre in Komatipoort saadjies koop, ons ry vandag gou deur vir ń klompie boubenodigdhede.
LikeLike
Very colourful
LikeLike