Dankie, ek begin nou my voete ‘n bietjie vind met waterverf. Moet nou net aanhou en gereeld verf. LikeLike Reply
baie baie goed Ineke, ek kan by jou kom klas loop. Ek en waterwerf s glad nie maats nie LikeLike Reply
Dankie toemaar waterverf was nooit regtig my cup of tea nie maar noudat ek begin verstaan hoe dit werk gaan dit al beter en beter. LikeLike Reply
Dankie Dries maar eks nog nie by raam nie. Toets nog maar om my voete te vind. Sal een of ander tyd die bestes raam en ophang. LikeLiked by 1 person Reply
16 responses to “Silent Sunday: Loose watercolor painting”
Lovely
LikeLiked by 1 person
Dis so pragtig! Nog te bang vir waterverf!
LikeLike
Dankie, ek begin nou my voete ‘n bietjie vind met waterverf. Moet nou net aanhou en gereeld verf.
LikeLike
Klink goed… Ek moet dit net doen๐
LikeLike
Dit vat baie om deur te druk. Met tye staan mens mos stil en kannie vooruit kom nie.
LikeLike
Presies net 5
LikeLiked by 1 person
baie baie goed Ineke, ek kan by jou kom klas loop. Ek en waterwerf s glad nie maats nie
LikeLike
Dankie toemaar waterverf was nooit regtig my cup of tea nie maar noudat ek begin verstaan hoe dit werk gaan dit al beter en beter.
LikeLike
Sjoe, jou skildertegniek verbeter en verbeter
LikeLike
Dankie Appeltjie ek sien self dat ek vorder.
LikeLike
Ek is mal oor jou skilderye, Ineke!
LikeLike
Baie dankie Una. Nog besig om my voete te vind.
LikeLike
Very beautiful paintings!
LikeLike
Thank you Mews and Woofs
LikeLike
Dit is regtig lieflik, Ineke. Gaan jy dit raam?
LikeLike
Dankie Dries maar eks nog nie by raam nie. Toets nog maar om my voete te vind. Sal een of ander tyd die bestes raam en ophang.
LikeLiked by 1 person