Amelia on her way to the Paradise ducks who were swimming in the cow’s drinking trough.

Luigi and Molly tired after their visit to the Wild West(farm).

It’s the school holidays; Bea built this jig saw puzzle. Some of her paintings. She keeps herself busy drawing, painting and watching TV.

Today we went to the library and she took out three books to read and look through at home.

Saying goodbye to Ouma at the gate.

Advertisement

22 responses to “Holiday adventures with grandchildren.”

  1. michelleperram Avatar

    Wonderful! Grandchildren are the best. Tomorrow we go to visit Harrison and Miss Vivien. I call her “Miss Vivien” 😉

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Cute to call her Miss Vivien. At kindy the teacher called Beatrix their princes.

      Like

  2. Una Avatar

    Jy is ń wonderlike ouma, Ineke.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ag dankie Una, Jy weet eintlik is ek nie regtig lief vir kinders nie(tog is die moederinstink sterker as die nie)

      Like

  3. de Wets Wild Avatar

    Twee pragtige meisiekinders, Ouma Ineke

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie jong hul is twee uiteenlopende mensies. Totaal teenoorgestelde van mekaar.

      Like

  4. Aletta - nowathome Avatar

    Hulle is pragtig Ineke! So wonderlik dat jy tyd by hulle kan spandeer!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, wil nie eers daaraan dink hoe dit sou wees as ek nie hier was nie.

      Like

  5. perdebytjie Avatar

    Jou kleinkinders is pragtig, Ineke!
    Bea se kunswerke lyk baie belowend. Sy gaan in jou voetspore volg.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nounet vir Frannie gesê sy het ‘n wil van haar eie en wil nie hê mens moet wys nie. As ek dan op my eie maar aangaan met verf volg sy na. Moet dan vir haar teken en sy verf in. Baie koppig(eg Hollands hoor)

      Liked by 1 person

  6. Tannie Frannie Avatar

    Bea lyk so gelukkig! Ek sien jou invloed in haar mooi waterverfskilderye.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Frannie. Regtig klipkop. Sy weet mos alles en raak vreeslik ongelukkig as ek haar wil wys. Sy kan mos als self doen en dan kom sy nie reg en sê: I told you I can’t do it.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Nou wonder ek by wie sy die klipkoppie gekry het? 😘 Maar dis reg so, mens moet ‘n sterk wil hê.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Haha, beslis van ouma se kant maar haar Mammie kan ook goed haar eie wil opdring. Voorbeeld is daar.

          Liked by 1 person

  7. rondomtaliedraai Avatar

    Sjoe dit lyk mooi! Lekker nuwe avontuur.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis weer iets besonders op sy eie manier.

      Like

  8. Sheree Avatar

    I’m sure the grandchildren loved spending time with you

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks for the visit. They enjoy every moment of it.

      Liked by 1 person

      1. Sheree Avatar

        I’m sure they do

        Liked by 1 person

  9. Meezer'sMews&TerrieristicalWoofs Avatar

    Your grandchildren look very sweet! Glad you and they had a good time together.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you they are special. We enjoy every moment together.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: