The Cosmic Photo Challenge : My outside space.


My new outside space.


The Cosmic Photo Challenge : My outside space.
My new outside space.
Gorgeous
LikeLike
Nog besig om te verhuis. My room is still not ready. I’m living with the two family dogs in their old house until the new place is fenced in. At the moment we have lots and lots of rain. Nothing can be done at moment to finish everything off.
LikeLike
This looks fantastic. A country block!
LikeLike
Ek’s jammer… ek kyk na Aletta se comment hier bo, Ineke, toe tik ek sommer haar naam. Ek vra eintlik vir Ineke 🤦♀️🤦♀️ Want die beeste en berge agtergrond is so mooi. Dit lyk nie na ‘n tipiese SA opstal nie.
LikeLike
Geen probleem! Dis beslis ‘n heel anderste land waar ek bly. Dis New Zealand Upper Hutt, omgewing is Mangaroa. Jy kan dit opsoek as dit is. Dis my twaalfde jaar wat ek al hier by my seun en sy familie bly. Hy het ‘n plasie gekoop. Eks nog besig om te trek, my kamer is nog nie reg nie.
Ek het gaan google… en die eerste wat ek kry is die prison! 😂 Dit lyk na so ‘n oulike plek. Interressantste huise. Netjies tuine. En sulke kerkie-rige geboutjies?
LikeLike
Môre. Jy bly in ‘n pragtige plek.
LikeLike
Ja, soos op die plaas. 😁
LikeLike
So n pragtige plek om te bly Ineke
LikeLike
Dis weer heeltemaal anders as waaraan gewoond was die klompie jare. Dis in die vallei met berge rondom.
LikeLike