
Advertisement
Sy is pragtig Ineke!
LikeLike
Dankie Aletta.
LikeLike
Pragtig – Bea is gelukkig om jou as ouma te hê.
LikeLike
Straal van liefde en geluk!
LikeLike
Genoeg hartjies vir ‘n leeftyd, Ouma. dierbare gesiggie.
LikeLike
Ja sy kon net nie ophou hartjies teken nie.
LikeLike
Scrapy, sy is so lief vir haar ouma, jong.
LikeLike
Moeinie praat nie! As ek haar in middag gaan haal by skool blom sy sommer.
LikeLike