

Lieflik, gaan jy hom skilder?
LikeLike
Ek het vergeet van daardie deel van die lewe, die baie kort dae in Kazakhstan. Langer dae maak mens sommer lus om te werk!
LikeLike
Jy weet dan. Is julle huise soos SA s’n, nie verwarm nie?
LikeLike
Vroeër jare het hul net ‘n wood burner in huis gehad. Regering het nou alle huise verpil om insulasie in te sit en ook heatpumps. Dis veral die agtergeblewenis se woonhuise wat so verwaarloos is deur verhuurders. Nou word eienaars verplig om alles te doen. Ook baie nat en muf so in die winter met sy winterreën.
Ag ek verstaan. Ons SA huise is vrek koud.
LikeLike
In Kaz was die huise lekker warm, dus het mens nie so erg gevoel dit is winter soos in SA nie.
LikeLike
Ons het darem behoorlike verwarming. Ek het net n olieverwarmer in my kamer wat vir my heeltemaal genoeg is. Omdat vensters double glazing het en mure en plafon opgestop met what ever hul dit noem maak dit ‘n groot verskil. Eerste eenheid waar ek gebly het was steen gewees en nogal koud. Het toe ‘n heatpump ingesit wat veral snags plek lekker warm gehou het. Ooo en hul godyne is ook met plastiese laag is en koue uithou omdat gordyne baie dig is. Die donker gordyne is ook sommer reg om lig in aande uit te hou.
Dit klink interessant. Goeie planne om huise warm te hou.
LikeLike
Dis so mooi!
LikeLike
Baie dankie, sien jy die verskil van rooi. Dis dieselfde blom, selfde tyd/ na mekaar geneem, een foto meer in die lig terwyl ander een in skaduwee(bewolkte weer buite) geneem is.
LikeLike
So gorgeous!
LikeLike
Thank you!
LikeLike
Besonderse rooi. Mooi mooi
LikeLike
Baie dankie. Ek sukkel maar met die rooi kleur. Ek kry nie by jou skrywe op jou blog geantwoord nie. Ek sal graag wil hoor as jy jou DNA toets gedoen het wat jy uitgevind het. Ek is Hollands gebore en weet waar my kant van familie kom. Sal graag wou weet as my seun DNA toets doen om te sien waar my man se familie vandaan kom want hy is gebore Suid Afrikaner.
LikeLike