







So mooi Ineke!
LikeLike
Dankie Aletta. Die twee pienkes is aan selfde struik. Was verbaas dat kleur so verskil aan een bos. Dink dis omdat een dalk in meer lig is en donker pienke meer in koelte en skaduwee is.
LikeLike
Japonica! Mooi herinneringe. Ek het altyd vir my juffrouens Japonica’s gepluk in die laerskool, uit Ma se tuin. Pragtige kleure
LikeLike