
Grandmother/mother’s day photo.

28 responses to “Grandmother/mother’s day photo.”
-
Pragtige foto. Julle lyk almal soos engele
LikeLike
-
Kosbare foto!
LikeLike
-
What a precious photo and tgey both take after their granny
LikeLike
-
Thanks Appeltjie.
LikeLike
-
-
So mooi!!!
LikeLike
-
Dankie Woordnoot.
LikeLike
-
-
So ‘n kosbare foto – armsvol liefde.
LikeLike
-
-
Daardie drukkies is soos manna op ‘n woestynpad.
LikeLike
-
-
-
So mooi, ek hou vreeslik baie van die agtergrond. Vertel meer daarvan asb?
LikeLike
-
Baie dankie Christa. Dis ‘n prfesionele fotograaf wat ons afgeneem het. Sy het ‘n huis wat sy ingerig het as haar ateljee. Die agtergrond is gordyne of lakens met verskillende dinge op. Jy kies die agtergrond en dan gaan jy na ‘n kamer met klere waaruit jy kan kies wat by agtergrond pas. Sy het ook een wat hare doen en gesigte opmaak. Alles baie goed georganiseer. Self buite het sy ‘n tuin met blomme en struike en bankies om te gebruik. Mens betaal natuurlik jou ore van jou kop af. Gelukkig het skoondogter dit betaal omdat sy ‘n hele album vol laat neem en druk het en ook geraam het. Dis my moedersdag geskenk wat ‘n afslag op was.
-
-
Dis ‘n pragtige foto van julle 3 Ineke!
LikeLike
-
Baie dankie Aletta. Baie bly dis uiteindelik ‘n slag gedoen. Ek staan meestal agter die kamera.
LikeLike
-
-
-
Toemaar dit was ook maar ‘n groot gesukkel om Amelia te laat glimlag. Sy wou net niks weet nie. Toe sy egter op Ouma se skoot sit het als verander. Ek het op ‘n stadium agter fotograaf gestaan en haar voluit laat lag en glimlag. Beatrix hou van nature om te draai en te swaai, regte aktrise.
-
-
That is a very sweet picture! To be treasured forever!
LikeLike
-
Thank you I also think this is a big treasure which will be dear to me forever.
LikeLike
-
-
What a beautiful picture of you and your grandchildren, Ineke. You look so young, that they could be yours🐾😽💞
LikeLike
-
Thanks for you lovely words, but no thank you I don’t want to do the looking after them at that age anymore.
LikeLike
-
-
Wow! Dis ‘n pragtige foto Scrapy. Drie baie mooi meisies bymekaar 😍
LikeLike
-
-
En met reg!
LikeLike
-
-