I did a lot of doodling while not online. It relaxes the body and mind.

The project. I used different doodling patterns.
Advertisement

21 responses to “Doodling”

  1. Aletta - nowathome Avatar

    Ek doen dit ook gereeld! Is mal daaroor!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      A ha, dis gaaf jy doen dit ook. Dit het my al ure besig gehou.

      Like

  2. Meezer'sMews&TerrieristicalWoofs Avatar

    Doodling is relaxing and even fun. Therapeutic too, perhaps.
    I used to doodle a lot of rabbits and a few other animals, and a lot of flowery types too. My doodles were more realistic…I think.
    Yours seem to be following specific patterns. I have no pictures of mine, LOL!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Very therapeutic. When you listen to calming music you can go on for hours. I did these following instructions from Skillshare teachers. They demonstrate and you follow doing your own way at the end. Flowers and leaves are mostly used to doodle.

      Like

  3. elsabeskryf Avatar

    So oulik!! Ek sal meermale doodle as ek verveeld is. Dis nou COOL

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Is lekker om bietjie nuwe idees te sien en te kry om so te sit en doodle. Ek geniet my gate uit.

      Liked by 1 person

  4. aduppie Avatar

    Jy is omtrent kunstig

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie aduppie, dit kom sommer vanself as ek bietjie idees kry by ander om mee te werk.

      Like

  5. Dr Christa van Staden Avatar

    Pragtig. En dit is goed vir die siel.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Christa, dit het my baie gekalmeer en laat vergeet van alles om my.

      Liked by 1 person

      1. Dr Christa van Staden Avatar

        Dit is goed so. Bly jy het iets gevind wat jou aandag aftrek. Dit is nie vir ouer mense maklik om wortels te lig nie. Maar, as ek moet lig om by my kinders te wees, doen ek dit tot ek nie meer kan nie …

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Presies hoe ek ook voel.

          Liked by 1 person

          1. Dr Christa van Staden Avatar

            Ek weet vriendin, em ek is so besig dat ek nog nie eens die storie oor jou terugkeer na Rebus gelees het nie. Ai tog, hoop dit was aangenaam.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Haha, jy moenie nog praat nie. Daar was baie draaie voordat ons uiteindelik die heerlike rustigheid van Rebus bereik het.

              Liked by 1 person

              1. Dr Christa van Staden Avatar

                Ai, ek sal net plan moet maak om te lees. Dalk op pad see toe …

                Liked by 1 person

  6. anne leueen Avatar

    I love these. My doodles are not as interesting or artistic as these.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks Anne. A illustrator provided me with the examples and at the end we had to put it together in a composition. I need a bit of info to do things, makes it easier to do.

      Liked by 1 person

  7. de Wets Wild Avatar

    Die eerste prentjie met die konsentriese ringe herinner my aan die weefsel skets wat ons in biologie moes doen!

    Ek is ook n ou wat hou van “doodle” – veral wanneer vergaderings langer aangaan as wat nodig is… 😀

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja nee die liewe biologie tekeninge, nê. Ek het altyd geniet omdie tekeninge te doen. Ek doodle ook baie as dinge vervelig is om my wat baie die geval is met vergaderings. Hierdie het ek mat leiding van ‘n illustreerder gedoen het. Sy gebruik golwe om die dele te te doen en dan op einde maak jy jou eie doodle “kunswerk”. Baie lekker gewees om te doen

      Liked by 1 person

      1. de Wets Wild Avatar

        Dis n tegniek wat Joubert-hulle ook in die kunsperiode op skool aangeleer word!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis goed om te weet. As mens rustige musiek speel kan mens heel ontspanne raak en weer moed kry vir ‘n volgende taak.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: