Category: A en I Poësie uitdaging

  • A & I Poësie Uitdaging: September deelnemers.

    September het heelwat gedigte(of soos Toortsie dit stel rympies) opgelewer. Ons moes n limeriek oor die verandering van seisoene of oor seisoene skryf. BAIE DANKIE aan ABRIE wat die klomp bloggers bietjie opgewen het om deel te neem. Toortsie dig sommer op die groen bus Kuiersafari: Ek en my kitaar Abrie het sommer Toortsie Hester en […]

    Advertisement

  • A & I Poësie Uitdaging: September Limeriek

      September Poësie Uitdaging – Seisoene Skryf ‘n limerik oor die verandering van die seisoene en plaas dit voor of op 28 September op jou blog. As jy in die Noordelike Halfrond woon, skryf oor die aanvang van herfs. Diegene wat in die Suidelike Halfrond woon, insluitend Ineke en Amanda, skryf oor die aanvang van […]

  • A & I Poësie Uitdaging: Augustus Tema

    Poësie Uitdaging – Augustus Vrae en Skrywers Hulpbronne Vertaal uit Engels      ForestwoodGemeenskap  A en I Poësie Uitdaging -Wenke oor Skryf van gedigte en TEMA vir Augustus. Die aanbieders van die uitdaging is Blogger en skrywer uit Nieu-Seeland, Ineke van scrapydo2.wordpress.com en Blogger, Amanda  in Australië van Iets om oor te dink, en is  in Engels […]

  • Poësie uitdaging Julie opsomming. Poetry Challenge July Roundup.

    Net Penpunt het hierdie keer n bydrae gelewer. Sy was egter so oulik om dit in Afrikaans en dan ook in Engels te doen. BAIE DANKIE ek waardeer jou deelname baie. https://penpunt.wordpress.com/2018/07/23/soos-die-wind/ Amanda at https://forestwoodfolkart.wordpress.com/ made the roundup for July July is a month where many in both hemispheres take holidays, the temperate south freezes […]

  • A & I Poetry Challenge/ A & I Poësie Uitdaging. Reminder/waarskuwing.

    Dankie Amanda vir die waarskuwing dat Mei amper verby is. Hier is nog n paar ekstra ‘tips’. Lekker dig. Sien jul almal weer met die volgende uitdaging Poetry Writing Tips included below:- Time is almost up for posting poems for the A and I Poetry Challenge for the month of  May. Have you written your […]

  • A en I Poësie uitdaging no 3: Druppels

      DRUPPELS   Druppel, druppel, druppel Huppel, huppel, huppel Op en af In die lug Lewensdruppels Vol verwagting Huppel, huppel, druppel. Hoër, hoër Op Laat los Af, af, af Hang n oomblik Verder, af, af DAN Bars, spat plat, plat, plat Verwagting weg Hoop weg Net nat, net niks Net niks. Ineke 2 Mei 2018 […]

  • A en I Poësie uitdaging no 3 : Mei 2018

    ( verskoon asb Die Afrikaanse logo moet nog verder verwerk word) Die A en I Poësie uitdaging word gesamentlik aangebied deur my, Ineke en Amanda en is oop vir almal, vanaf volledige beginners tot gevorderde skrywers of aspirant digters. Die uitdaging loop van Maart tot Oktober, 2018. Elke maand sal ons wenke   deel. Skryf […]

  • A en I Poësie uitdaging: no 1 Maart

      Waaroor gaan die uitdaging? Die Poësie of gedigte uitdaging is oop vir almal, van beginners tot gevorderde skrywers. Dit strek oor ses maande van Maart tot Oktober 2018. Elke maand sal ons( dis nou ek en Amanda)  vinnige en nuttige webwerwe bekendstel om te help met die uitdaging. Jy kan in enige taal skryf. […]