Category: aanhalings
-
Lê-Jou-Eier: Sê dit in Afrikaans. Idiome
Ooooo, dis n heerlike onderwerp. Gesegdes of idiome wat besig is om verlore te raak omdat dit nie meer deur jonger generasie gebruik word nie. Ek is in n posisie waar ek daagliks slegs die “Rooi Taal” moet hoor en gebruik. Gelukkig kan ek darem nog lekker in Afrikaans met my kinders gesels. Daar kom […]
-
Afrikaanse Tokkels: Laaste vir 2016
Hiermee wil ek almal n mooi en vreugdevolle feestyd toewens. Mag jul elke oomblik met jul geliefdes geniet. Baie dankie aan al die vriende in die blogossfeer vir die lekker gesels en kuiers oor en weer die afgelope jaar. Ons het heerlik ge-TOEKA TOKKEL https://scrapydo2.wordpress.com/category/toeka-tokkel/ Sonder julle is die lewe maar baie saai en […]
-
3 Dae, 3 aanhalings: Dag 2 : Jan Spies
DAG 2 3 Dae, 3 Aanhalings JAN SPIES gedagtes dra nie broeke nie want dié een sou ek vat aan sy broek se gat en uitsmyt by die deur ~ Jan Spies – Gedagtes dra nie broeke nie, Voetvolk, 1975 http://www.andiquote.co.za/outeurs/Jan_Spies.html Lewies Mymer van https://pasella2013pasella.wordpress.com het my genomineer om deel te neem. Dankie vir […]
-
3 Dae, 3 aanhalings: Dag 1 Paul Kruger
Lewies Mymer van https://pasella2013pasella.wordpress.com/in-n-staat-van-emeritaat/ het my genomineer om deel te neem aan 3 Dae, 3 Aanhalings. Baie dankie vir die voorreg om deel te neem. Ek gaan nie soos vuurklip sê ek neem nie deel aan kettingbriewe nie. Dis beslis nie n kettingbrief nie. Dis net n lekker manier om ander mense te leer ken […]