Category: Afrikaans
-
Love is in Da Blog 2020 Day 28 Love song containing a color
Can you believe it? We are nearly finished with “Love Is In Da Blog 2020”! Time flew by in good company and with lovely music. Thanks so much for your participation!!! You rock!!! Barbara gave us today’s prompt and it is: A love song that contains color BLOU by Laurika Rauch Blou (Blue) https://www.allthelyrics.com/lyrics/laurika_rauch/blou-lyrics-1247381.html AS […]
-
Woordsnoer 1/2020: Swart op wit
Lekkervurig het weereens ‘n Woordsnoer uitgedink. Daar is 25 woorde wat gebruik kan word en jy kan een van die vier fotos wat sy gegee het gebruik as inspirasie. ONTSNAPPING Die leed in haar lewe het gemaak dat sy afstand gedoen het van hoe en wat sy eintlik werklik was. Vroeër was daar vrede in […]
-
Love is in Da Blog 2020 Day 21 flowers and love
Today’s intriguing prompt is from Barbara: Find a song with love & flowers. Thanks Barbara!!!!! Please head over to her wonderful blog “Teleporting Weena” and find out more about her and her interests. Today it is an Afrikaans song by Pieter Smith – Blomme(flowers) Blomme Vir jou sal ek blomme koop Tot my geld op […]
-
Photo for the Week-55- Insects
INSECTS CICADA https://teara.govt.nz/en/cicadas DRAGONFLY -NAALDEKOKER(afrikaans) This one was dead. They are huge. Its yellow and black body can be up to 86 mm long, with a wingspan up to 130 mm, making it the largest dragonfly in New Zealand. https://en.wikipedia.org/wiki/Uropetala_carovei DUNG BEETLE – MISKRUIER (Afrikaans) https://af.wikipedia.org/wiki/Miskruier
-
Love is in Da Blog 2020 Day 9: Country songs about love
Today’s prompt comes from Barbara at Teleporting Weena and is “Find country songs about love”. Thanks Barbara for your suggestion! 🙂 This is again in Afrikaans. Juanita du Plessis is a well known love song country singer in South Africa. For more information on this challenge please click om the following link.
-
Love is in Da Blog Day 4: A love song for your first love. Liefdeslied vir jou eerste liefde.
Bee at says: While my goal for this year’s “Love Is In Da Blog” is to find lots of music from a variety of countries with music we don’t necessarily know, I can’t find one like that for all of our prompts. Today is such a day. The prompt was to find a song for […]
-
Afrikaanse Tokkel: Sommer ‘n tjommeltjie
Suster Tina praat mos van “tjommeltjies,” hierdie is sommer een! Nadat ek Hester se stuk gelees het oor haar moegheid en die vlug na Rebusfontein vir die naweek het ek besluit om ook ‘n stuiwer in die Rebus beurs te gooi. Ek mis ook die lekker gesellige verkeer so op FB met al sy dinge […]
-
Woordsnoer: Kersfees
Wil jy saam woordsnoer? So maak mens : Jy kan ‘n enkele woord as inspirasie vonk gebruik of al die woorde – nes jy lus het. Skryf dan jou blog. Maak seker om die woord (e) in vetdruk (bold) aan te dui in jou skrywe. Onthou om die skakel hieronder in jou bydrae in te sluit. En moenie vergeet om jou […]
-
Woordsnoer: Reën-reën-waar-is-jy?
Reënsnoer Oom Paul Kruger se verjaardag, rysmiere wat skielik verskyn, die Piet-My-Vrou wat roep, die Bosveld visvanger se tjiep-tjirr, ‘n legio bygelowe gaan saam met die koms van die reën. Dis lekker, sulke vertellinge or bygelowe. Kom ons relaas oor die stories rondom die koms van die reën en die seën wat dit vir ons […]
-
Hoofstuk 5: Kan dit wees?
Geheim van die biblioteek Beste leser, hierdie is ‘n denkbeeldige vertelling van verskillende persone wat elk ‘n hoofstuk skryf oor ‘n denkbeeldige biblioteek in ‘n herehuis genaamd Eden. Aan die einde van my hoofstuk kan jy op die skakel kliek om by die vorige hoofstukke uit te kom. Kan dit wees? Vreemde ontdekkingNadat die berig […]
-
1960-1980
1967 Wag-‘n-Bietjie-Koshuis. Ek het ‘n selfgemaakte rooi linne rokkie aangehad en my eerste hangertjie wat ek vir my gekoop het. Skoolhou Hennopsrivier Laerskool 1968-1971. Ek het self die truie gebrei. 1972 Laerskool Potgietersrus koshuis. Die hare is ‘n haarstuk wat ek nog steeds het. Dis regte mens hare 1979 besluit ek om ordentlike fotos te […]
-
Rebusfontein + inwoners + sirkus
Dit gaan ‘n fees wees. Wat gaan gebeur kan niemand voorspel nie.Die opwinding is besig om op te bou. Hier is my rok. Ek moes by die ‘over size’ rokke kyk omdat my boesem nogal baie materiaal nodig het om alles te verbloem. Lees die ander bloggers se bydraes by https://fresh.inlinkz.com/party/556868f82eae403d9143258e74ee97b1