Category: Afrikaans
-
TOEKA-TOKKEL 2: Vriende/vriendinne
TOEKA-TOKKEL 2: Vriende/vriendinne Die tweede uitdaging hier op Toeka-Tokkel gaan oor vriende of vriendinne van Toeka tot nou! Ek hoop jy neem die vrymoedigheid om n bietjie van jou vriende met ons te deel. Skryf n lekker stuk en plak die skakel hier by my kommentaar in sodat ek dadelik kan gaan […]
-
TOEKA-TOKKEL: Vroeg oggend
TOEKA-TOKKEL Goeie dag aan almal! Ek het die gedagte om n uitdaging te begin wat “Toeka tot Nou” voorstel. Die idee draai al so lankal in my gedagtes, dat ek vanoggend besluit het – nou of nooit. Dit kan n vergelyking, beskrywing of voorstelling wees van nou en toentertyd. Jy kan maak of jy mal […]
-
A spot of purple makes a difference
I felt like sharing my back garden! These photos are taken just before 8 this morning. The sun was already too bright for good photos but These have to do for now! Lobelia in my wash basin! Fuchsias My small strip of garden! It was a very hot day today! 28C inside my place! We […]
-
Season greetings to all.
To all my blog friends! http://www.wishesquotes.com/christmas/top-20-christmas-greetings Thank you to all of you who liked my posts and who have written comments. May you all be Blessed Baie dankie aan my Suid-Afrikaanse volgers en vriende. Dit is heerlik om julle alger te ken en met jul gedagtes te kan deel. Mag jul alger n Geseende […]