Category: Afrikaanse Tokkels
-
Afrikaanse Tokkel:Al die veld is vrolik
Vandag het ek n behoefte in my hart gehad om : “Al die veld is vrolik” met almal te deel. Dis n lang naweek hier. Ek wou eintlik Wellington toe gaan om die Filipynse Fees te gaan afneem. Die oggend was so heerlik dat ek daarteen besluit het en liewers sommer hier in my eie omgewing […]
-
Afrikaanse Tokkels:Dankbaar
English friends. Translation follows in next post. DANKBAAR Ek loop die hele dag met die gedagte om te vertel hoe goed dit voel om iets te beteken vir n vyf jarige dogtertjie. Gister was my laaste namiddag van laat by die skool bly om die laaste kinders op te pas. Ek het die afgelope week […]
-
Afrikaanse Tokkels: Storm en middagete
Natuurlik kan ek nie sommer net so ophou Afrikaans skryf nie. Ek het besluit om so nou en dan net darem n bietjie te Tokkel. Saterdag het ek weereens my seun gehelp met die bou van sy elektroniese bordjies wat hy uitvoer die wêreld vol. Dit was n koue reënerige en winderrige middag. Ek besluit […]