Category: Lê-Jou-Eier:

  • Skryf-Safarie – Trek jou stapskoene aan.

    https://travel4601.wordpress.com/2018/05/03/skryf-safari-trek-jou-stapskoene-aan/ Bale Drome vra dat ons stapskoene aantrek en wys waarheen die stap lei. 2006 Die jaar 2006 het baie draaie met my geloop. Alles het begin met- My besoek aan Bertus, my seun, wat in 2005 na Nieu Zealand getrek het. Net met sy tas is hy weg uit Suid Afrika om nie weer […]

  • Afrikaanse Tokkels: Towerpaleis besoek.

    https://www.hesterleynel.co.za/2018/04/18/le-jou-eier-ons-gaan-op-n-skryf-safari-musical-chairs/#comment-10122 Oe-la-la ons gaan n fees hê! Soos almal weet het “Die Volmaakte Misdaad” en “Die Voortvlugtiges”, besonderse avonture opgelewer vir Blogland se profesionele misdadigers en vlugtendes. Daar het heerlike sylyne/stories gevorm wat nog baie pret en plesier kan verskaf. Een van die ontdekkings was/is dat Camilla, ons blonde sekskoningin met haar rooi stilletos wat […]

  • Die Voortvlugtiges: Hoofstuk 3 – Spoke

    Hoofstuk drie: Spookstorie Aha, nou kan ek my plan in aksie bring noudat die klomp manne ontwapen is. Dit was so maklik, soos val uit n boom, om hul te ontwapen met die spesiale drankies en eetgoed wat aangebied is net as troos. Ek, wat Scrapy is, het weer blitsig SA toe gekom omdat my […]

  • Le-jou-eier: Misdaad? Spoke?

    (My rekenaar voel aan dat ek n spookstorie wil plaas. Hy wil nie op my getikkery reageer nie!) Ekstra inligting net om almal lekker aan te moedig om saam te werk! Hierdie historiese berekening deur ‘n historikus word bevestig onafhanklik deur Lord Alfred Milner wat bevestig dat 1 294 000 Britse Pond tussen 29 Mei en […]

  • Misdaad? Taak 2 voltooi begin taak 3

    Lê-Jou-Eier: Nou word ons almal misdadigers Wel, wel, Kameel het my opgekommandeer om te gaan help om haar skoonmaak taak te verrig. Sy noem iets van spinnekoppe en slange. Gelukkig het ek n manier met diere. Hopelik werk dit met slange ook. Van sit en staan kom niks gedaan.Ek moet baie vinnig n plan maak […]

  • Lê-Jou-Eier: Manscaping

    Daar is niks so aantreklik soos n man wat netjies gekap is nie. Oudmodies? Dit bly vir my mooi as n man se hare en baard netjies gesny of geskeer is Een jaar terwyl ek studeer het was daar n ou wat my droomman was. Hy het die Coca Cola vragmoter bestuur en aflewerings by […]

  • Lê-Jou-Eier: Feesseisoen

      FEESTYD Kersfees Tablo Kersfees en geen sneeu! As jy in die Suidelike Halfrond leef, val Desember in die middel van die somer. Wat maak ons? Ons vergoed deur watte oral te hang en te strooi. Groen vars Dennetakkies of ‘n kersboom rond die toneel af. Dit ruik soos in ‘n bos, vars en skoon. […]

  • Lê-Jou-Eier: Spookstories

    Waar is die dae van ware spookstories? Al Debbo en Jurie Ferreire vat my ver terug na my kleintyd.     Kyk net na die klere en haarstyl nie net van Al Debbo nie maar ook die kinders en volwassenes. Hul lyk heel uitgevat vir die okasie. Wat dink jy?     Om die inskrywings van […]

  • Lê-Jou-Eier: sulke vriende het mens nie nodig nie

    Vriendskap is n vreugde en n opkikker in die lewe. Vriendskap kan egter ook n pyn in die nek wees. Hester vra dat ons oor die pyn in die nek vrinne moet skryf. Vriende wat jy nie rerig in jou lewe nodig het nie. Ek is in die bevoorregte posisie om in n ander land […]

  • Lê-Jou-Eiers: Fluister liefdeswoordjies

    Hot Lady en Stokkies het mekaar in die verbygaan raakgeloop. Stokkies, op soek na sy droomvroutjie en Hot Lady na die beste vader vir haar nageslag. Die probleem met Hot Lady is dat sy ander motiewe ook het terwyl dit vir Stokkies net gaan oor die plesiertjie van die oomblik. Die tweetjies mik-mik vir mekaar. […]

  • Lê-Jou-Eier: Waarvoor is ek bang?

      Is heilige vrees en bang wees dieselfde? Ek vra maar! Oor die algemeen is ek nie regtig bang van aard nie. Bang om besluite te neem ja! Alles moet oordink, omgedraai en buite na binne omgekeer word in my gedagtes. Op die einde is my kanse verby en het ek steeds nie n besluit […]

  • Lê-Jou-Eier: Wat neem ek saam -opvolg

      Dit is vanoggend die behoefte van my hart om n opvolg te skryf vir “wat sal ek saamvat” Nadat ek met Kameel gekorrespondeer het besef ek dat my storie n bietjie moet uitbrei. Hier in die omgewing van New Zealand is daar nogal heelwat klein en onbekende eilandjies.Dit is heerlike warm eilandjies omdat hul […]