Category: Lê-Jou-Eier:

  • Lê-Jou-Eier: Wat sal ek saamvat

    OPDRAG: Verbeel jou dat jy jare lank alleen op ‘n eiland woon. Die lewe op die eiland is van so ‘n aard dat dit in al jou basiese behoeftes voorsien; jy het niks meer nodig om te oorleef nie, maar daar is die eensaamheid wat jou pla. Watter een van jou persoonlike besittings (wat natuurlik […]

  • Lê-Jou-Eier: Byskrif

    Ooo, gaats! Gaan ek ook SO lyk op die einde? Samespraak tussen twee murgpampoentjies Cory groen Courgette en  Murgie geel pampoentjie. Cory: Ek is so bly ons tweetjies is saam hier op die snyplank. Murgie: Jong ek weet darem nie regtig. Dit voel vreeslik vreemd. So hoog en weg van my moederplant af. Cory: Oh la la, hier kom n ding. […]

  • Lê-Jou-Eier: Skryf jou eie grafskrif

    “Hier rus ek uiteindelik in vrede en harmonie” Aangesien ek n stil outjie was en steeds met tye is, word daar nogal van my misbruik gemaak. My geaardheid is van so n aard dat ek graag almal wil tevrede stel. Almal moet gelukkig wees ten koste van myself. Ek kan nie Nee sê nie. Die probleem is […]

  • Lê-Jou-Eier: Gee en Ontvang

      Om te gee is volgens my ondervinding baie makliker as om te ontvang. My idee, as ek gee, is nie om iets terug te ontvang nie. Ek doen die gee uit eie wil, liefde en oorgawe. Ek het twee weke terug, vir vier weke, n dame se huis en ou Boarder Collie opgepas. Meestal […]

  • Lê-jou-eier: Tweede idioom!

    Hier in my kontrei het elke derde huis n Pitt-Bull. Waarom weet ek nie maar nou ja, wie is ek om iets te sê.(hul hou nog van hondegevegte hier! Hoe aaklig) Gister loop ek verby n huis waar nuwe mense ingetrek het. Nou toe, so wraggies het hul ook n Pitt-Bull. Hul het juis uitgekom met die […]

  • Lê-Jou-Eier: Sê dit in Afrikaans. Idiome

    Ooooo, dis n heerlike onderwerp. Gesegdes of idiome wat besig is om verlore te raak omdat dit nie meer deur jonger generasie gebruik word nie. Ek is in n posisie waar ek daagliks slegs die “Rooi Taal” moet hoor en gebruik. Gelukkig kan ek darem nog lekker in Afrikaans met my kinders gesels. Daar kom […]