Category: lekker
-
Toeka-Tokkel no 12: My slaapkamer
Welkom aan almal wat my volg en so lekker saam met my kuier en lees hier by my en Toeka-Tokkel. Almal is welkom om n vertelling te deel. Vir verdere inligting hoe Toeka-Tokkel werk besoek my eerste pos by: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Hierdie week kuier ons bietjie in die slaapkamer. MY SLAAPKAMER/S As kind het ek altyd […]
-
Toeka-Tokkel no 11: Vuurwerk
Baie laat maar hier kom hy tog uiteindelik. Almal is welkom om deel te neem. Skryf Afrikaans en geniet dit. Vir meer inligting loer asb in by my welkom bladsy. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ VUURWERK Ter inleiding: My rekenaar is so stadig. Ek wil sommer vuurwerke onder hom sit om hom n bietjie lewe te gee. Selfde met […]
-
Vegetables/Groente
Vegetables are important in our daily diet. All fresh from the garden. Groente vars uit die tuin. Somertyd is maar die beste vars groente tyd.
-
Welkom in New Zealand Toortsie!
Dis 12:30 pm. Trompie raak opgewonde aan die blaf. Dis die posman met sy bromfiets. PAKKIE UIT SUID AFRIKA! Ek teken vir die pakkie en ek kan my opgewondenheid nie in toom hou nie. Trompie wys my adres en SA seëls Maak oop Ma, maak gou! En hier is sy! Toortsie se Bantingboerekos! In my kombuis in […]
-
Toeka-Tokkel no 34 : Televisie- program/me
TV-PROGRAM/ME Die TV is nou nie juis my beste tydverdryf nie. Ek het nie al hierdie “fancy” ekstra kanale wat jy moet betaal om sekere goed te kan sien nie. Vir n pensioenaris met n klein inkomste is dit die laaste waarvoor geld gebruik word. My TV kanale is 1, 2, 3, 4 en Maori. […]