Category: Poësie
-
A & I Poësie uitdaging: Augustus. Alles oor harte.
Harts vreugde Die maand Augustus Maak my hart onrustig. ………. 1980 Huweliksklokke beier Alle gaste kuier en luier. ……….. Vreugde en liefde blom Harte groei rondom Kleine voetjies wat hop en gallop al om. ………. God gegewe geskenk Om elke Augustus te herdenk. ………. Dan die smart Die liefde van my hart Eindig sy […]
-
Poësie uitdaging Julie opsomming. Poetry Challenge July Roundup.
Net Penpunt het hierdie keer n bydrae gelewer. Sy was egter so oulik om dit in Afrikaans en dan ook in Engels te doen. BAIE DANKIE ek waardeer jou deelname baie. https://penpunt.wordpress.com/2018/07/23/soos-die-wind/ Amanda at https://forestwoodfolkart.wordpress.com/ made the roundup for July July is a month where many in both hemispheres take holidays, the temperate south freezes […]
-
A & I Poetry Challenge: Reminder
I reblogged the information from https://forestwoodfolkart.wordpress.com/2018/07/22/poetry-challenge-for-july-closing-soon/ Poetry Challenge for July closing soon ForestwoodCommunity July 22, 2018 2 Minutes Time is running out if you wish to join in for the month of July in the A and I Bilingual Poetry Challenge (running each month until October). Linkbacks to contributors will be posted next week. Leave a comment here, and tag […]
-
A & I Poësie uitdaging: Junie
Junie uitdaging Die “A & I Poësie uitdaging” is reeds vir ‘n paar maande aan die gang en ons poëtiese gemeenskap groei elke maand. (Hier is ‘n voorbeeld) Diegene wat nog nooit die pen opgeneem het nie, skryf fantastiese gedigte. Ek kan nie wag om te lees wat hierdie maand gaan bring nie. Vind die […]
-
A & I Poetry Challenge/ A & I Poësie Uitdaging. Reminder/waarskuwing.
Dankie Amanda vir die waarskuwing dat Mei amper verby is. Hier is nog n paar ekstra ‘tips’. Lekker dig. Sien jul almal weer met die volgende uitdaging Poetry Writing Tips included below:- Time is almost up for posting poems for the A and I Poetry Challenge for the month of May. Have you written your […]
-
A en I Poësie uitdaging no 3 : Mei 2018
( verskoon asb Die Afrikaanse logo moet nog verder verwerk word) Die A en I Poësie uitdaging word gesamentlik aangebied deur my, Ineke en Amanda en is oop vir almal, vanaf volledige beginners tot gevorderde skrywers of aspirant digters. Die uitdaging loop van Maart tot Oktober, 2018. Elke maand sal ons wenke deel. Skryf […]
-
Uitdaging: Nuwe digters hier is jou kans!
(jammer vir “and” ons werk nog daaraan) Om gedigte te skryf is iets wat almal kan doen, daar is nie n regte of verkeerde manier nie. Poësie is slegs jou eie gedagtes op papier, dit kan mos nie verkeerd wees nie, kan dit? Gedigte skryf kan diepgewortelde emosies uitbring in woorde omdat dit konstruktiewe betekenis […]