Category: skryf
-
Le-Jou-Eier: Hester het hulp nodig
Hester se: Ek het hulp nodig om my woorde te snoer en my storie oor die sjinees, die sjef en Batman klaar te skryf. My muse hou heerlik vakansie hier by die see en my storie kom nie klaar nie. https://www.hesterleynel.co.za/2019/04/11/help-my-om-my-woorde-te-snoer/ Verlief en verlore Faantjie en Soufie sit in die hoek in die bedompige kroeg. […]
-
Afrikaanse Tokkel: Stoepstories
Vuurvliegies en meer Hierdie skrywe kom na aanleiding van Lekkervurig se naamsverandering na Vuurvliegie. Lees hier wat sy skryf! So loop ek Maandagoggend vroeg met Trompie en broei oor die naam van die ander lampdraertjies. Ek kon net nie daarop kom nie. Ek dink toe ver terug aan ons dae van op ons stoep sit. […]
-
Woordsnoere 1: Enge gebeurtenis
Enge gebeurtenis Hier sit ek wat Scrapy is,aan die onderkant van die bult. Ek gly toe onverwags omdat die skuinste nat was na die hewige reëndag. Met haar moedermooi gesig sit die oerangoetang met haar arms om my gevou. Haar lippe klap-klap van simpatie. Sy vee die oker kleurige grondspatsels van my wange af. My […]
-
Net ‘n Gevoel
Het jy al die gevoel gehad? Dis Dinsdag, ek en my vriendin het ons Dinsdag kuiertyd by n koffie shop. Ons doen dit nou al seker vir drie jaar, hierdie gekuier oor n koppie tee/koffie. Die volgende toneel speel hom af terwyl ons kuier : Aan ‘n tafeltjie buite ons gehoorveld sit die tweetjies. Met […]
-
NaNoWriMo: Update; nuutste telling
Word update: Nov 5, 1717, words Nov 6, 2009, words Nov 7, 1679, words Nov 8, 1909, words Total of: 15 014 words. What’s my NaNoWriMo Horoscope? Pisces (February 19 – March 20) You’re used to diving straight into your imagination and exploring the boundless world of your creativity! You know your characters as […]
-
NaNoWriMo: Skryf in Afrikaans
Uitnodiging Op die oomblik voel ek heel opgewonde. Ek het ‘n perd opgesaal wat my hopelik nie gaan afgooi nie. Meeste van julle weet ek is nie ‘n perde mens nie. Hierdie jaar het ek besluit om deel te neem aan die wêreldwye “skryf ‘n boek in dertig dae” uitdaging. Ek gaan dit in Afrikaans […]
-
Kaleidoskoop: Deel 6 Hoe nou gemaak.
Hierdie is ‘n vervolgverhaal deur verskillende bloggers. Om die eerste 5 hoofstukke te lees, klik op die InLinkz skakel hieronder. Om aan hierdie uitdaging deel te neem, lees die reëls by hierdie skakel. InLinkz skakel: http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=789999 Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se […]
-
Skryf-Safarie: Bordspeletjies.
Abrie dink hardop Dink aan bordspeletjies vir die week se Safarie. Bordspeletjis was baie gewild in my kleintyd. Daar was nie TV en al die moderne tegnologie ,van vandag , om ons besig te hou nie. Dit was altyd lekker om bordspeletjies te speel as n grootmens saamspeel. As kind het jy altyd probeer om […]
-
Skryf-Safarie: Deur die venster
KAMEEL is die week se gasvrou. Sy daag ons uit om te skryf wat deur die venster gesien kan word. WONDERWêRELD deur die VENSTER. Nina laat haar borduurwerk sak. Sy leun behaaglik terug teen die rugkant van haar geliefde gemakstoel.Sy tuur na buite deur die sonverligte venster. Die ondergaande son gee alles n goue skynsel. […]
-
Lê-Jou-Eier: Skryf-Safarie. Dieremaniere.
DIEREMANIERE Hierdie week is ek die gasvrou vir ons skryf-safarie aangebied deur Dis ekke in lyn met Lê-jou-eier Wat doen n dier aan jou? Voel jy gemaklik in die geselskap van diere? Alles hang van jou reaksie af. Diere voel aan hoe die mens voel. Hul lees die menslike reaksies en gevoel soos n boek. […]