Category: skryf

  • Skryf-Safarie: ‘n Feëverhaal

    Het jy ‘n feeverhaal? Ek daag jou uit: Skryf ‘n feeverhaal: oor jou eie lewe of ‘n deel daarvan, oor ‘n bekende se lewe, oor die politieke situasie van ons land, of oor enige werklike gebeurtenis. Maak dit ‘n feeverhaal ( of ‘n fabel) en vertel vir ons ‘n storie. So daag Seegogga die lewe […]

  • Lê-Jou-Eier: As Afrikaans sou uitsterf?

        Vroeg oggend loop ek en dink en wonder waaroor ek moet skryf en hoe ek dit moet benader. Dis n heerlike oggend. “Dis heerlike lente” kom in my gedagte op.  Ek loop n entjie en dink toe aan “Oom Bossie van die Bosveld.” Ek is mos maar eintlik n Bosveld meisie. Ek gaan kyk […]

  • Lê-Jou-Eier: Wat is my superpower?

      Super krag is n nuwe uitdrukking vir ons moderne tyd. Dis mense met ysterhande, vlieënde mense, mense wat robots is en wat nog alles! My “super krag” lê in my geaardheid van fyn aanvoeling. Ek kyk eers die kat uit die boom voordat ek die regte kat uit die boom sal help. n Paar […]

  • Lê-Jou-Eier: Byskrif

    Ooo, gaats! Gaan ek ook SO lyk op die einde? Samespraak tussen twee murgpampoentjies Cory groen Courgette en  Murgie geel pampoentjie. Cory: Ek is so bly ons tweetjies is saam hier op die snyplank. Murgie: Jong ek weet darem nie regtig. Dit voel vreeslik vreemd. So hoog en weg van my moederplant af. Cory: Oh la la, hier kom n ding. […]

  • Lê-jou-eier: Tweede idioom!

    Hier in my kontrei het elke derde huis n Pitt-Bull. Waarom weet ek nie maar nou ja, wie is ek om iets te sê.(hul hou nog van hondegevegte hier! Hoe aaklig) Gister loop ek verby n huis waar nuwe mense ingetrek het. Nou toe, so wraggies het hul ook n Pitt-Bull. Hul het juis uitgekom met die […]

  • Afrikaanse Tokkel: Dankbaar

    Ek moet die volgende in Afrikaans deel. Afrikaans is en bly steeds my Moedertaal. Die afgelope week het ek weereens besef hoe wonderlik dit is om mens te wees op hierdie Godgegewe aarde. Dis nie net die besef dat daar n Hoër Hand is wat ons beskerm en bewaar nie. Dis ook die besef dat […]

  • Toeka-Tokkel no 34 : Besoeker/s

    BESOEKER/S Besoekers kan beslis lekker wees om te ontvang, maar ook jou hele dag omkrap. In my laaste studiejaar aan NKP was ek bevoorreg om my laaste jaar in Huis Meyer te kon inwoon. My kamer was op die grondvloer, een kamer weg van ons liewe huismoeder. Gedurende my tydperk wat ek studeer het, was […]

  • Toeka-Tokkel no 33: n Eienaardige ondervinding/ervaring

    Olga kry n ere-plekkie, sy het opwinding gedoen en ook die kos deel! Mooi man. Gaan lees gou haar opwinding hier https://olgaseokseltjies.wordpress.com/2016/09/11/toeka-tokkel-31-opwinding/ Toeka-Tokkel is maklik en lekker. Skryf afrikaans en deel dit met ons almal. Gee n pingback na my blog sodat ander ook kan lees wat jy alles te vertelle het. Ons nuwe tema […]

  • Toeka-Tokkel no 32: Kos

    Kos, dink ek, is een van die heerlikste onderwerpe waaroor gesels kan word. Ek is self nie n groot kos bewonderaar nie. Ten eerste moet ek n resep hê  om volgens te werk. Ek sal dit bv slaafs navolg. Geen, bietjie meer van dit of n bietjie minder van iets anders nie. My seun en […]

  • Toeka-Tokkel no 31: Opwinding, opgewonde.

    OPWINDING Enige iets kan opwinding veroorsaak-ten goede of ten kwade. As ek smiddags tuis kom is Trompie, my hond , se opwinding n belewenis om te sien. Hy het n vreeslike kort stertjie, sy hele agterlyf waai as hy so bly is om my te sien. Hy maak ook spesiale welkom huil-blaf geluidjies. Hy doen […]

  • Toeka-Tokkel no 30: Broer/s en/of Suster/s

    Hier gaan ons dan met die laaste Tokkel vir Augustus 2016. Geniet die skryf en vertel. Dis terapie vir die siel om in Afrikaans te kan skryf. SUSTERS Alles wat ek hier skryf is hoe ek dit ondervind het as middel kind. Twee susters. n Ousus en n Kleinsus, Jongsus klink nie vir my reg […]

  • Toeka-Tokkel no 28: STRIK

    Die tyd vlieg verby.  Hier is ek weer met ons volgende onderwerp. Dis baie lekker om deel te hê aan ons lekker Afrikaanse skryfwerk. Jy hoef nie n skrywer te wees nie. Enige vertelling geld solank dit oor die week se woord of onderwerp gaan is alles reg.  Vir verdere inligting hoe Toeka-Tokkel, kliek asb die […]