Category: Toeka-Tokkel
-
Toeka-Tokkel no 27: Soektog
Welkom by nog n Toeka-Tokkel. Verlede week se byt storie het baie interessante reaksie uitgelok. Alles gaan oor lekker gesels oor eie ondervindings en dinge. Belangrikste is dat dit in AFRIKAANS is waarin daar geskryf word. Vir meer inligting oor hoe Toeka-Tokkel werk besoek die volgende blog-inskrywing: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ SOEKTOG Wie kan onthou hoe mens na sleutels kan […]
-
Toeka-Tokkel no 26: n Byt wat ek nie gou sal vergeet nie of steeds onthou
Kom en geniet n lekker geselsie oor iets wat jou gebyt het. n Byt wat jy onthou of wat jy nie sommer sal vergeet nie. Vir ekstra inligting oor hoe Tokka-Tokkel werk kliek asb die volgende skakel: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ n Byt wat ek nie gou sal vergeet nie of steeds onthou Einde 2004 het n groot ding […]
-
Toeka-Tokkel no 25 : Droom
Hou jy van Afrikaans? Indien wel, gebruik jou gedagtes en skryf hul neer in n pos. Dis waaroor Toeka-Tokkel gaan. AFRIKAANS en LEKKER GESELS. Vir meer inligting kliek asb op volgende skakel: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ Hierdie week gaan dit oor DROOM Meeste van julle,wat my blog al n tydperk volg, sal weet dat ek n Miniatuur Schnautzer, met die […]
-
New cover for my Afrikaans ebook
I had a problem with my ebook Toeka-Tokkel 2015. The cover kept on being too small. This afternoon I decided to use another photo. It happened at last. My cover was accepted. https://www.smashwords.com/books/view/608937
-
Toeka-Tokkel no 24 : Winter/verkoue/ griep/gesondheid.
Ek is sommer nostalgies! Winternag O koud is die windjie en skraal. En blink in die dof-lig en kaal, so wyd as die Heer se genade, le die velde in sterlig en skade En hoog in die rande, versprei in die brande, is die grassaad aan roere soos winkende hande.O treurig die wysie […]
-
Toeka-Tokkel no 23: Stad/Dorp
Vir hoe Toeka-Tokkel werk kan jy net op skakel kliek en sien wat en hoe dit werk: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ %xxx%xxx%xxx% Hierdie komende week kuier ons in stede of dorpe wat jy onthou of sommer net oor wil gesels. Ek het groot geword in en om Pretoria, daarna het ek lank in Ptogietersrus gebly en ook n […]
-
Toeka-Tokkel no 22: Straf
Junie is verby, jaar is halfpad en ons Tokkel nog steeds voort. Vir inligting oor Toeka-Tokkel kliek as die volgende skakel: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ Almal wat Afrikaans is, is welkom om deel te neem. STRAF Saterdag tot Woensdag was vir my n straf! Geen e-posse, geen blog inskrywings of antwoord van belangrike vrae nie. My telefoonlyn was […]
-
Toeka-Tokkel no 21: Verandering
Die jaar is halfpad verby nou is dit net afdraende tot einde van die jaar. Ek kan nie glo dat Junie amper verby is nie. Toe daar gesê word vanaand is die langste nag (dit was 20 oor 21 Junie) het ek besef ons is alwer halfpad. Almal is welkom om n skryfseltjie hier in […]
-
Toeka-Tokkel no 20: Die see (vervolg)
Toeka-Tokkel gaan oor Afrikaans en lekker kuier. Almal is welkom. Vir verdere inligting kliek asseblief die skakel: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ #….#….# Donderdag het ek nie genoeg tyd gehad om my bydrae te voltooi soos wat ek graag wou nie. Ek wou my seestorie anders begin. So, hier kom my inleiding nou! Die See Op sesjarige ouderdom het ek en […]
-
Toeka-Tokkel no 20 : Die see
(Ek gaan eers Sondag verdere afronding doen. Almal is welkom om solank hul seestorie reg te kry!) DIE SEE Ek is/was volgens my ma n see mens! Weet nie hoekom sy dit altyd so gesê het nie. Ek het die eerste keer werklik see toe gegaan saam met die skool waar ek begin skoolhou het. Ons […]
-
Toeka-Tokkel no 19: Grot
Goeie dag al my Toeka-Tokkelaars, dis weer n nuwe onderwerp. Almalis welkom om te skryf en te deel. Vir verdere inligting kliek gerus op die skakel en laat ons hoor wat jy te sê het: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ GROT Ongelooflik! Woorde kan nie beskryf hoe ek gevoel het toe ek die grot ingegaan het nie! Ons was […]
-
Toeka-Tokkel no 18:Eetgoed toe/en/of nou
Hiers ek weer, hiers ek weer, met my Toeka-Tokkel voor jou deur. Ons skryf Afrikaans en geniet dit! Besoek my vorige pos met hoe dit werk deur op skakel te kliek: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ Vandag en die week se stories gaan oor EETGOED -toe of nou Eetgoed toe Ek het in n mate Hollands groot geword. Daar is […]