Category: Uitdaging

  • ‘n Storie: Goue vroue skryf

    Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas is, soos Steve Hofmeyr oor spoke sing, so […]

    Advertisement

  • Skakel na Maandag=Wasdag no 35 kind/ers

    Ek moet nog steeds kyk om my Kreukels en Plooie makliker te bereik. Ek het die domein gekoop maar hy is steeds nog aan my I scrap2 en scrapydo2 gekoppel. Hier is die nuwe uitdaging se skakel. https://kreukels.home.blog/2020/11/16/maandagwasdag-35-kind-ers/ Ek plak dit hier want ek weet dat daar ouens is wat nie meer op FB is […]

  • Skakel na https://kreukels.home.blog/

    Ek gaan elke Maandag my MAANDAG=WASDAG pos se skakel hier op my blog plaas want WordPress stuur nie n bekendmaking uit nie omdat dit deel van my scrapydo2 blog is. Hopenlik kan die ouens wat nie daardie deel volg of op ingeteken is nie ook saamlees met al ons oulike skrywers. Ons skryf in Afrikaans […]

  • Maandag=Wasdag: Alfabet

    Ek het die stoute skoene aangetrek om weer ‘n bietjie wasgoed te was en op te hang. Omdat die Wasdag deel op ‘n ander deel van my blog is het ek die skakel ingesit sodat jul daar kan gaan loer en ook dalk saam skryf. As jul wil saamskryf is almal welkom. Stuur net vir […]

  • Lê-Jou-Eier uitdaging: Verbloem jou haarkleur.

    Ons InLinkz skakel vir hierdie uitdaging is https://fresh.inlinkz.com/p/e3dfca20e90c4ae09d7312695a15b7f3 Bloggers wat nog nie voorheen deelgeneem het aan ons Lê-Jou-Eier bloguitdagings nie: Om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakels Lê-Jou-Eier: Reëls en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? Laasgenoemde blogpos bevat ook al die […]

  • Bloguitdaging: Vier jou lewe en kom vertel

    Hester daag uit: “Vier vandag jou lewe en kom vertel ons hoe jy dit gedoen het,” het sy gesê. Hierdie bloguitdaging is gerig deur een van die sterk, moedige vroue wat ek in Blogland ontmoet het. Sy weet hoe om die lewe se laagtepunte die hoof te bied en hoe om die hoogtepunte te vier. […]

  • Woordsnoer 1/2020: Swart op wit

    Lekkervurig het weereens ‘n Woordsnoer uitgedink. Daar is 25 woorde wat gebruik kan word en jy kan een van die vier fotos wat sy gegee het gebruik as inspirasie. ONTSNAPPING Die leed in haar lewe het gemaak dat sy afstand gedoen het van hoe en wat sy eintlik werklik was. Vroeër was daar vrede in […]

  • Woordsnoer: Reën-reën-waar-is-jy?

    Reënsnoer Oom Paul Kruger se verjaardag, rysmiere wat skielik verskyn, die Piet-My-Vrou wat roep, die Bosveld visvanger se tjiep-tjirr, ‘n legio bygelowe gaan saam met die koms van die reën. Dis lekker, sulke vertellinge or bygelowe. Kom ons relaas oor die stories rondom die koms van die reën en die seën wat dit vir ons […]

  • Rebusfontein + inwoners + sirkus

    Dit gaan ‘n fees wees. Wat gaan gebeur kan niemand voorspel nie.Die opwinding is besig om op te bou. Hier is my rok. Ek moes by die ‘over size’ rokke kyk omdat my boesem nogal baie materiaal nodig het om alles te verbloem. Lees die ander bloggers se bydraes by https://fresh.inlinkz.com/party/556868f82eae403d9143258e74ee97b1

  • Nuwe uitdaging op Maandae.

    Maandag = wasdag gaan ek dit noem. Ek het ‘n nuwe blog oopgemaak wat spesiaal vir Afrikaanse skryfwerk gaan wees. My Engelse vriendinne is al so dik vir my Afrikaanse skrywes of liewer omdat hul dit nie kan verstaan nie dat ek besluit het om die werklike Afrikaanse skrywe te skei van my hoof blog. […]

  • A & I Poësie uitdaging: Augustus. Alles oor harte.

      Harts vreugde Die maand Augustus Maak my hart onrustig. ………. 1980 Huweliksklokke beier Alle gaste kuier en luier. ……….. Vreugde en liefde blom Harte groei rondom Kleine voetjies wat hop en gallop al om. ………. God gegewe geskenk Om elke Augustus te herdenk. ………. Dan die smart Die liefde van my hart Eindig sy […]

  • Skryf-Safarie: Vullis probleem?

    Skryfsafari: Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie Skryfsafari: Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie Country Living is die gasvroy die week. Vullis kan wees :afval, waardelose dinge/dele Vullis of afval is lyk my maar deel van die menslike lewe. Hoe hard jy ook probeer om […]