Category: Uitdaging
-
Toeka-Tokkel 11: Operasie
Welkom weereens by Toeka-Tokkel. Dis te lekker om Afrikaans te skryf en te lees. Kom mense deel in die plesier en vertel ietsie oor OPERASIE. AS jy die woord sien of hoor, waaraan dink jy? Enige vertelling is goed genoeg vir my pos. Jy moet dit net doen. Dis baie maklik: Donderdae verander ek die […]
-
Toeka Tokkel 10 : Geluk/Ongeluk
TOEKA-TOKKEL 10 GELUK/ONGELUK Vandag gaan ek eers my storie vertel en dan die reels en bedankings doen. +++ Geluk en ongeluk sny na beide kante. Geluk kan ongeluk veroorsaak net soos ongeluk geluk kan voortbring. Gedurende my standerd sewe jaar was ek in n bus ongeluk. Ons het pas in n nuwe skoolgebou ingetrek in […]
-
Toeka-Tokkel 8: Stoepstories…
TOEKA-TOKKEL 8 STOEPSTORIES Weereens dankie aan almal wat deelgeneem het vir jul BAIE goeie weergawes van klere/modes. Die volgende ouens het deel gehad aan die vertellings: HESTER….. https://hesterleynel.wordpress.com/2015/02/06/het-iemand-my-borste-gesien-asseblief/ SPOKIESNYSPOOR… https://spokiesnyspoor.wordpress.com/2015/02/06/bloedbad-lem-teen-die-nek/ HERRIEMERRIE .https://herriemerrie.wordpress.com/2015/02/06/toeka-tokkel-7-almal-dra-jeans/ COETZEEBLOG.. https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/02/07/klere-mode/ TOORTS met …..https://toortsie.wordpress.com/2015/02/10/toorts-se-toeka-tokkel-oor-modes/ KAMEEL met…. https://toortsie.wordpress.com/2015/02/10/in-die-mode/ OLGA ….. https://olgaseokseltjies.wordpress.com/2015/02/11/toeka-tokkel-7-modes/ Kom mense , gesels oor jul stoepstories. Ek […]
-
Mondays Finish the story
Mondays Finish the Story – February 2nd, 2015 For rules and information go to https://mondaysfinishthestory.wordpress.com/2015/02/02/mondays-finish-the-story-february-2nd-2015/ Finish the story begins with: “Diamond Jack had his hideout next to the Rattle Snake River.” My story: “Diamond Jack had his hideout next to the Rattle Snake River.” I am standing here on top of the hill keeping an eye on […]
-
TOEKA-TOKKEL 2: Vriende/vriendinne
TOEKA-TOKKEL 2: Vriende/vriendinne Die tweede uitdaging hier op Toeka-Tokkel gaan oor vriende of vriendinne van Toeka tot nou! Ek hoop jy neem die vrymoedigheid om n bietjie van jou vriende met ons te deel. Skryf n lekker stuk en plak die skakel hier by my kommentaar in sodat ek dadelik kan gaan […]
-
TOEKA-TOKKEL: Vroeg oggend
TOEKA-TOKKEL Goeie dag aan almal! Ek het die gedagte om n uitdaging te begin wat “Toeka tot Nou” voorstel. Die idee draai al so lankal in my gedagtes, dat ek vanoggend besluit het – nou of nooit. Dit kan n vergelyking, beskrywing of voorstelling wees van nou en toentertyd. Jy kan maak of jy mal […]
-
Uitdaging: Fantasie – Challenge: Fantasies
For more information visit http://toortsie.wordpress.com/2014/12/03/terug-in-die-verlede/ or go to https://www.facebook.com/toortsie?fref=ts Bloguitdaging: Gee fantasie vrye teuels. Fantasie Die uitdaging is om die skrywersblok te breek. Fantasie is nie regtig in my lyn van denke nie maar die woord het my aan die dink gesit gister en ook vanoggend. Toe ons nog kinders was het my oudste […]